LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lalapanze | LekkeSlaap
+41

Lalapanze

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irene-laan 151, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lalapanze bied gerieflike selfsorgverblyf in Helena Heights in Somerset-Wes.

Hierdie gastehuis bied verblyf in verskeie eenhede met privaat ingange wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed, en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad.

Elke eenheid het lugversorging, WiFi en TV. Die Air-, Water- en Earth-eenhede is elk met 'n mikrogolf en 'n yskassie toegerus en die Fire-eenheid is ten volle toegerus met 'n stoof, oond en 'n mikrogolf.

Gaste het toegang tot 'n swembad en daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Geslotekringtelevisie word ook vir sekuriteitsdoeleindes en gemoedsrus op die perseel gebruik.

Somerset-Wes bied verskeie restaurante en koffiewinkels, en daar is doendinge soos wynproe, gholf, bergfietsry, voetslaan en 4x4-roetes in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Lalapanze
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Irene-laan 151, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalapanze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irene-laan 151, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea3538e3c4226a46e838c373df770f4913c48e4ea64e61a6b345b97b14a69cab5f6467c9c1cd9a9c336c2a031c14eb60eb5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 151 Irene Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.05778 18.84042
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!