Lalapanzi Cottage
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 29 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lalapanzi Cottage is 'n lieflike selfsorg huis vir 8 en is in ‘n veilige kompleks in Keurboomstrand geleë en net 200 m vanaf die strand.
Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat na 'n groot stoep lei.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV en daar is 'n aangrensende sonkamer. Die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die leefarea het ‘n TV met DStv-kanale, gratis, beperkte WiFi. Daar is ook 'n kaggel. Dit lei na 'n groot stoep met 'n see-uitsig en braaigeriewe.
Ononderbroke kragtoevoer voorsien die ligte van krag tydens beurtkrag. Daar is 2 parkeerplekke langs die huis.
Keurboomstrand bied pragtige strande waar gaste kan ontspan, visvang en swem en gaste kan ook gaan voetslaan, en wandel in die Keurboomsrivier Natuurreservaat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Lalapanzi Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap