8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 De Wet Street, Williston, 8920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lalapanzi Gastehuis is in Williston, 'n dorp in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 7 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is ook 'n bababedjie indien nodig. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, en die tweede badkamer het slegs 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die tuin geniet en braai of inkopies by die Williston Mall doen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suthea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 De Wet Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Gaste dink Lalapanzi Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 De Wet Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang