LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lalapanzi Lodge | LekkeSlaap
+76

Lalapanzi Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Lalapanzi Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Henk B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B
Besigheidsreis

Lovely location with comfortable rooms, friendly service and great views.

That log cabin in the pine forest!

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hello Henk,
Many thanks for your great scoring! Much appreciated.
We are delighted that you enjoyed your stay.
We look forward to your next visit.
Kind Regards
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Erika H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, bederf, smaakvol!

Beslis aan te beveel in elke opsig.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hello Erika,

Thankyou for the great ratings!
We are delighted that you enjoyed your stay with us and we look forwards to having you stay with us again.

Kind Regards
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Lizelle G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle G
Gesin met tieners

Ons het in die Phezulu huis gebly - dis 'n baie netjies huis met 'n wonderlike uitsig.

Die lodge is in die Wedderwill Estate, wat ook ongelooflik mooi is. Dit was 'n paar koue dae toe ons daar was, maar die huis het genoeg heating systems so dit was baie knus.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hello Lizelle,
Many thanks for your lovely review.
We are delighted that you enjoyed your stay.
It was lovely to meet you and have you stay with us.
We look forward to your next visit.
Kind Regards
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Jan U - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan U
Gesin met tieners

Beautiful location.

Beautiful location close to False Bay with a fantastic view and facilities.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hello Jan,
Thank you for your great ratings!
We are delighted that you enjoyed your stay with us.
We look forward to your next visit.
Kind Regards,
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Antoinette C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike paar dae wat ons net kon ontspan en wegkom van alles.

Lalapanzi is 'n besonderse plek met 'n baie goeie ligging. Die Lodge is baie goed toegerus en ons gasvrou Rose, was uitstekend! Die enigste ding wat ons gemis het was 'n lugreëling, aangesien dit ontsettend warm was en daar nie lugreëling in die lodge was nie. 'n Mens sou verwag dat 'n 4-ster-lodge wel lugreëling sou hê.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hi Antoinette,
We are delighted that you enjoyed your time at Lalapanzi.
It was great to meet you both.
Thank you for your constructive criticism.
We look forward to your next visit.
Kind Regards
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Byron M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Byron M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view along with sundowners and great food.

Hostess and chef was very friendly and accommodating. Rooms are clean and neat. Food was absolutely lovely.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hi there Byron,
We are delighted that you enjoyed your stay with us, and thank you for the lovely review.
We look forward to your next visit.
Kind Regards
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Louise S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Gesin met tieners

Wonderlik!

Wonderlike ervaring! Was aangenaam verras! Goed ingerig vir die winter! Die huisie is privaat en goed ingerig met die beste uitsig!

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Dear Louise,

Thank you for the lovely review and rating. It is much appreciated. We are delighted that you enjoyed your stay and we look forward to your next visit.

Kind regards,
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Tom G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom G
Besigheidsreis

Awesome accommodation, good food, quiet place, a lot of space.

See stars.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hello Tom,
Thank you for your review and rating. Much appreciated!
We look forward to hosting you all again in the future.
Kind Regards,
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Melandie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melandie V
Saam met vriende

Baie mooi uitsig en baie rustig.

Lodge is baie goed geleë en die diens was baie goed.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hello Maksie,

Thank you for review and rating.
We are delighted that you enjoyed your stay with us.
We look forward to your next visit.

Kind Regards
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Leon L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en vriendelikheid, met baie mooi uitsigte oor die baai.

Van aankoms tot vertrek was ons 2-nagte verblyf baie lekker in die kalm en mooi gastehuis in die berg. Ontbyt was baie lekker en genoegsaam, met 'n uitsig oor Strand en Gordonsbaai. Ons kamer was ruim en netjies, met 'n lekker bad en groot instapstort. Aandete kan vooraf bestel word en is definitief die moete werd om te geniet met 'n sonsondergang oor die see. Die personeel was baie gaaf en hulpvaardig en het ons baie welkom laat voel. Geniet 'n rustige stap deur die plantasie en wingerde, en vergeet van die stres. Dankie, Rose, vir die gulde ontvangs en, Danie, vir die goeie kos.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hello Leon,
Thank you for the lovely review.
We are delighted that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back in the near future.
Kind Regards,
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
Ananda H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ananda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Naby die stad maar perfek geleë sodat jy geheel en al afgesonder voel. Ons het so lekker gerus.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hi Ananda

Thank you so much for the lovely review.
We are delighted that you enjoyed your stay at Lalapanzi.
We look forward to welcoming you back again.
Kind regards,
The Lalapanzi team.

Lalapanzi Lodge
David K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en snoesig.

Dit is 'n baie mooi ligging in die berg tussen baie bome en natuur. As jy net wil wegkom van die stad af, sal dit 'n baie goeie keuse wees.

Lalapanzi Lodge's terugvoer

Hello David,

Thank you for the lovely review.
We are delighted that you enjoyed your stay at Lalapanzi.
We look forward to your next visit.
Kind Regards
The Lalapanzi Team

Lalapanzi Lodge
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 3, Wedderwill Estate, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNzVjODAxLWE4MTItNGMzYy05YWQ5LWM4NzNiNjlmN2E5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750, nou Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Farm 3 Wedderwill Estat 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.103151720228 18.918265801258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!