Lambert's Bay Beachfront
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chris H - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful places with excellent service.
Val M - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Howard L - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent, we will be back.
Anna M - Apr 2024
Algehele gradering
Ruim, skoon, netjiese kamers. Heerlike ontbyt. Pragtige uitsig oor see.
Derek W - Mrt 2024
Algehele gradering
Would book again.
Marlinda S - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige gastehuis op die strand.
Jacques V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie baie netjies en luuks!
Andries T - Jan 2024
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê.
Kobus S - Mei 2023
Algehele gradering
So lekker ek gaan weer gaan.
Esre P - Apr 2023
Algehele gradering
Die wonderlikste gastehuis in Lambertsbaai!
Yvette V - Feb 2023
Algehele gradering
Tranquil, clean, and professional - serene beachside getaway.
Lees meerErika K - Nov 2022
Algehele gradering
Als van die beste- uitsig, kamer, diens en ontbyt.
Lambert's Bay Beachfront se terugvoer
Baie dankie Erika. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Zelda K - Apr 2022
Algehele gradering
Very nice view, very clean and very friendly caretaker.
Wilanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf, baie mooi uitsig!
Lambert's Bay Beachfront se terugvoer
Baie dankie vir jul verblyf by ons en baie dankie dat jul so gawe resensie gedoen het en vir die 5 sterre. Ons as nuwe besigheid waardeer dit baie. Groete!
Lamberts Bay Beachfront span
Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het die omgewing baie geniet en lekker gebly.
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 109, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap