Lambert's Bay Beachfront
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 10 Aug 2024.
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 109, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 990R1 327 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lambert's Bay Beachfront bied verblyf op die strandfront in die kusdorp Lambertsbaai.
Verblyf word in 'n verskeidenheid en suite-gastekamers gebied met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n sitarea met 'n kaggel, lugversorging en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, enkelstoofplaat, Nespresso-koffiemasjien en 'n ketel toegerus.
Die Courtyard Double is in die binnehof en het nie 'n see-uitsig nie. Die kamer het toegang tot 2 dekke, 'n eetarea en 'n leefarea waar gaste 'n pragtige see-uitsig kan geniet. Die kamer is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV toegerus.
Die eiendom het sonkrag. Gratis WiFi is beskikbaar en die eiendom bied maklike toegang tot die strand.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Strandstraat 109, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lambert's Bay Beachfront het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 109, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap