Lambert's Bay Seafront
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 411
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Carima V - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties. Gemaklik.
Wanda D - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect spot for short stay. Beautiful ocean view.
Ebraihim M - Apr 2024
Algehele gradering
Kalm, rustig, asemrowend.
Rene B - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige see uitsig en 'n rustige omgewing. Het heerlik gebly!
Lubbe K - Feb 2024
Algehele gradering
Sou beswaarlik 'n beter keuse kon maak vir die doel waarvoor dit gebruik is.
Adriaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekke met mooi uitsig.
Mitch M - Jan 2024
Algehele gradering
Good spot on beachfront, well-appointed. Nice braai area overlooking the sea.
Marlene J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustige see vakansie.
Lees meerCorrie S - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi see-uitsig en gerieflik.
Christo B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie tevrede gewees.
Sameul O - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Nicola W - Aug 2023
Algehele gradering
Got hold of host. Not happy. Fridge was not even on! No water or ice, milk or tea. No cloth in bathroom but advertised. Fridge was rusted and damaged inside. Door was so badly damaged and stained probably from water damage. Outside on patio it was all moldy and needed serious maintenance.
Lambert's Bay Seafront se terugvoer
Hi Nicola,
You contacted me at 18:00. I replied 15 minutes later saying I would give you a full refund and apologized as I had issues with my staff and it was a new cleaning lady helping us out. You said you did not want to move as it was too late. We are busy with renovations, as the rain this year was unlike what we have experienced in years.
I have refunded you a portion as you requested.
Etresia Struwig S - Aug 2023
Algehele gradering
Plumbing probleme.
Lambert's Bay Seafront se terugvoer
Goeie dag Etresia
Jammer vir die pyp wat gebars het, ongelukkig kon ons dit nie verhoed nie, ons het dit wel binne 5min kom reg maak toe dit gebeur het laat in die aand.
Ek het aangebied om julle te skuif na 'n ander eenheid toe, toe julle oor die trappe gekla het, julle het gesê julle is twee ou tannies en sal verkies om eerder daar te bly.
Gideon B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitsig was fantasties.
Larine V - Jul 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer hier kom bly.
Talita D - Mei 2023
Algehele gradering
Vakansie kortgeknip.
Lees meerOrnette D - Mei 2023
Algehele gradering
Met beurtkrag wat deel is van ons lewe, is die huis glad nie ingerig nie.
Elma B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Doreen A - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Rinalda D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en gerieflik.
Karen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die plek was netjies en skoon. Goed geleë met pragtige uitsig.
Amour V - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi see-uitsig.
Louwrens P - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker skoon en gerieflike plekkie.
Nelia L - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met lieflike uitsig.
Lucas S - Feb 2023
Algehele gradering
Toegang was 'n probleem en was later vertel om sleutel by vulstasie op te tel.
Rentia G - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en netjiese eenhede.
Johannie B - Jan 2023
Algehele gradering
Uitsig asemrowend.
Jacquin V - Jan 2023
Algehele gradering
Eenheid was skoon en goed toegerus.
Pieter B - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties. Die lewe is 'n lied as jy daar kuier.
Antoinette S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Uitsig pragtig.
Jo-anne S - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Rayno B - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gerus met die vars seelug.
Jacquelene S - Nov 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie rustig, ons het dit baie geniet.
Greta E - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful view.
Leoni M - Sep 2022
Algehele gradering
Le Petit Mini Unit was net reg vir 3.
Tienie D - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi woonstel met see-uitsig, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Selma V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige oornagkamer.
Nicky D - Aug 2022
Algehele gradering
Was verby heerlik. Paar goedjies in die huis was wel buite werking, maar buiten daarvoor het ons baie lekker gebly.
Beverley L - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely location.
Caroline D - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Jaque S - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker kuier- en rusnaweek saam net my eggenoot.
Monique B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig & ontspannend!
Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut uitstekend, sal vir seker weer gaan.
Leon N - Apr 2022
Algehele gradering
Uitsig, ligging en fasiliteite.
Lanie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lambertsbaai-verblyf.
Alexander J B - Feb 2022
Algehele gradering
Despite mix up with dates Minette made a plan and accommodated us at short notice. All whilst attending to a fractious little baby! Thank you so much Minette.
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Great.
Renier S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Anita D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap met die see in jou ore.
Roelf J - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Karin C - Jan 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam.
Suzette R - Des 2021
Algehele gradering
Was absoluut wonderlik. Plekkie verskriklik mooi. Hoor die branders en see vanaf jou bed.
Ronel G - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
Awesome see uitsig.
Danielle N - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf met die mooiste uitsig van die see. Waarde vir geld en bekostigbaar.
Hailey E - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek, net wat nodig was!
Russell G - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi en netjies. Baie teverede.
Barend S - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker oornag oorgebly.
Cecilia R - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Izabel S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Skoon verblyf.
Louis S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf wat in 'n woonbuurt op die seefront geleë is en uitkyk oor die see.
Hetta C - Sep 2021
Algehele gradering
Juweeltjie
Johan P - Aug 2021
Algehele gradering
Geen WiFi is 'n probleem.
Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Belinda B - Aug 2021
Algehele gradering
Reg by die see, gerieflik.
Veandre A - Jul 2021
Algehele gradering
Lieflike wegbreek.
Ben &louisa L - Apr 2021
Algehele gradering
Seaview altyd 'n wenner.
Sindy N - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig vanaf kamer- en stoeparea. Stapafstand strand toe.
Hennie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker! Mooi uitsig uit die kamer. Ook netjies en skoon!
Hein R - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese en gemaklike verblyf, goeie waarde vir geld.
Hennie P - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig
Kotie L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik Heerlik Heerlik
Hettie V - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, mooi uitsig, veilig
Kobus U - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Jannie V - Sep 2020
Algehele gradering
Ligging puik.
Jeremy C - Mrt 2020
Algehele gradering
Very pleasant accommodation, well-equipped and beautifully situated almost on the beach.
Ayrton L - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Arthur L - Feb 2020
Algehele gradering
Very lovely.
Maritha K - Des 2019
Algehele gradering
Goeie kommunikasie en ons het heerlik saam met ons getroude kinders hier gekuier.
Melinda W - Des 2019
Algehele gradering
Dis lekker by die see!
Teresa V - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Gerrit V - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend, met alles wat jy benodig om lank te bly!
Dr Kolie V - Aug 2019
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en verblyf netjies.
Jetske F - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese huis voor teen die kuslyn.
Lees meerTilla B - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker plek vir 'n familiekuier.
Johannes K - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Marelise V - Apr 2019
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Diann V - Mrt 2019
Algehele gradering
Location is perfect and had a pleasant stay.
Hermien V - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was sielsrus.
Dario G - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Cathy P - Sep 2018
Algehele gradering
Great spot, awesome view and a nice apartment!
Gregory H - Aug 2018
Algehele gradering
Soos reeds gesê, volpunte vir diens, gerief, netheid en ligging.
Mari O - Aug 2018
Algehele gradering
Puik ligging, huis goed toegerus en gerieflik.
Lucia G - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was regtig rustig en baie skoon.
Nathaniel T - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome.
Elizma T - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Bulard C - Jun 2018
Algehele gradering
Nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek.
Awesome plek om by te bly, regtig rustig en daar is alles in die huis! 'n Bietjie koel in die winter! Maar dis die moeite werd. Ek beveel dit aan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Herbert S - Mei 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Richard J - Apr 2018
Algehele gradering
Kamers was mooi en netjies, uitsig oor die see presies soos gesien in die foto's, so geen onaangename verrassings nie.
Cecile B - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolute beautiful en stunning woonstel!
Rinske N - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Anine B - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Liezel M - Feb 2018
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Ina M - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik mooi by die see.
Casper D - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige woonplek met lieflike uitsig.
Jacobus B - Aug 2017
Algehele gradering
Blyplek het al ons verwagtinge oortref.
Dagmar G - Apr 2017
Algehele gradering
Werklik aan te beveel - lekker gekuier in groot ruim huis, goed toegerus met alles wat jy by die huis ook het.
Lees meerRista D - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Willem T - Apr 2017
Algehele gradering
Was absoluut dié moeite werd.
Lambert's Bay Seafront se terugvoer
Goeie dag Willem,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Greg S - Mrt 2017
Algehele gradering
The accommodation was lovely and the view was beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die akkommodasie was lieflik en die uitsig pragtig.
Ons het 2 dae van vrede en ontspanning geniet weg van die besige stad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lambert's Bay Seafront se terugvoer
Good day Greg,
Thank you for the Beautiful review. Hope you have a wonderful day.
Loami S - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en plekkie is mooi ingerig.
Lambert's Bay Seafront se terugvoer
Goeie dag Loami,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Hoop on julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Alan P - Des 2016
Algehele gradering
It was a wonderful relaxing week!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n baie ontspannende week!
Sal die plek met graagte aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lambert's Bay Seafront se terugvoer
Good day Alan,
Thank you for the lovely review. Hope to see you in the future.
Morne V - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Lambert's Bay Seafront se terugvoer
Baie dankie Morne vir die mooi review.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 86, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap