LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lamberts on the Bay | LekkeSlaap
+10

Lamberts on the Bay

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Lamberts on the Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sakkie K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie lekker plek, met 'n baie mooi view, sal aanbeveel.

Lamberts on the Bay's terugvoer

Baie dankie, Sakkie, julle is enige tyd weer welkom!
Vriendelike groete
Ronelle Loubser

Lamberts on the Bay
Willie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Pragtige netjiese woonstel met mooi uitsig vanaf die sitkamer en die slaapkamer. Woonstel is teen die see. Wanneer jy uit die hekkie stap is jy op die duin. Lekker rotse om op te sit en ontspan en God se wonder skepping te aanskou.

Lamberts on the Bay's terugvoer

Beste Willie
Baie dankie vir die positiewe kommentaar oor Lamberts on the Bay. Julle is enige tyd weer welkom. Voorspoed vir die jaar.
Vriendelike groete
Ronelle Loubser

Lamberts on the Bay
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 119, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj7knaUREloIaFRchi6XMp5E4I3UKvQmq2zjswm80JARzVX98EC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 119 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.103439088584 18.304488399157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!