Lanes End

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lanes End bied verblyf aan 8 gaste in 'n pragtige gesinshuis in Kenilworth.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers op die eerste verdieping wat lieflike uitsigte bied. Drie van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en plafonwaaiers. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Daar is 'n gastebadkamer op die onderste verdieping.

Die leefarea en kombuis is op die onderste verdieping. Die ruim kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan by die eetkamertafel maaltye geniet of ontspan in een van die sitareas waarvan een 'n TV met DStv het. Die eenheid het onbeperkte WiFi.

Die leefarea lei na 'n beskutte patio met 'n ingeboude braai waar mens oor die tuin en swembad uitkyk. Die huis het 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan noodreaksie. Daar is parkeerplek vir 6 voertuie. Die huis word 3 keer 'n week skoongemaak.

Slaapplek

'n Bespreking by Lanes End sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lanes End gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R10 935 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za