LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langebaan Long Beach Cabanas | LekkeSlaap
+36

Langebaan Long Beach Cabanas

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Langebaan Long Beach Cabanas
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hennie S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Gesin met tieners

Ideaal geleë.

Lekker naby die see en restaurante. Alhoewel baie basies, was alles netjies en niks meer nodig. Regtig aanbeveel.

Renata B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Het baie lekker gebly en gekuier, sal enige tyd teruggaan, naby aan die see. Kinders het fietsgery en see toe gestap. Alles wat mens nodig het was daar. Plek was skoon en netjies.

Sonja D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Gesin met klein kinders

Baie lekker ontspannend.

Plekkie was netjies. Daar was nou wel 'n probleem met die alarm wat baie irriterend was. Lekker naby aan die see en redelik veilig bekamp.

Louis J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
0/5
Louis J
Saam met vriende

Don't let website pictures fool you.

We booked for two nights at Shekina with great disappointment. At arrival the DStv was not working. After struggling to fix it I finally suggested to swop the decoders with one of the other rooms. We could finally watch the WC cricket. We found left over food from the previous guests still in the fridge. Dirty mops lying around. The rooms was very cold with only one small heater working. We didn't bother with the extra supplied blankets as they were dirty, smelly and stained. No water pressure in the showers. Smelly shower outlets. Only one double bed, not two as advertised. The unit had the general storeroom and we were constantly bothered by the host for stuff needed for the other outside units. Sleep quality was poor with the accommodation being next to an open field with broken house and noises till late at night. Didn't feel safe at some stage, although the accommodation is behind safety gates. We had a good time in Langebaan and were close to the beach, but the Long Beach Cabanas is not a place to return to.

Radley B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radley B
Gesin met klein kinders

Cosy, quiet, clean and safe.

We had a very nice stay, should have been longer. Leza was very helpful and kind. Would recommend to everyone.

Romeo V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo V
Gesin met tieners

Nice relaxing place.

Very nice place,will definitely go again. Everything is near, beach, Sunny Park and shops.

Marisa K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K
Gesin met klein kinders

Clean, safe, home away from home, close to amenities.

Clean, very well equipped modern house with cosy fireplace inside and braai outside, secure and close to all amenities. Professional agent met us promptly and the house was well checked prior to check-in.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Thank you very much Marisa, and hope to see you again soon.
Regards Leza

Langebaan Long Beach Cabanas
Jaco V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en gerieflik met al die geriewe wat mens benodig.

Ons verblyf was bo verwagting gewees. Die geriewe was meer as voldoende met 'n heerlike kaggel en vars warm beddegoed vir die koue weer.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Jaco en gesin
Baie dankie dat u Cabanas gekies het om te kom rus. Ons is baie bly dat u die kuier geniet het. Ons gaste is vir ons baie belangrik en ons maak seker dat elkeen dit sal geniet.
Ek is so bly julle kon gebruik maak van die kaggel met die koue nat weer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Leza.

Langebaan Long Beach Cabanas
Gertrude Mary C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude Mary C
Saam met vriende

Awesome.

Dit was awesomeste naweek en die ontvangs was fantasties.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Adri,
Baie dankie dat julle die Cabanas besoek het, ek hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie vir die eenheid wat julle so mooi skoon gelos het vir ons.
Sien julle weer.
Groete, Leza.

Langebaan Long Beach Cabanas
Charles S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en onspannend.

Was daar vir 'n naweek om net bietjie te ontspan en dit was heerlik en rustig. Alles wat mens nodig het in terme van verblyf.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Baie dankie Charles, dat julle Cabanas gekies het. Ek hoop julle het lekker ontspan en ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Leza.

Langebaan Long Beach Cabanas
Neill A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neill A
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het en naby alles en die see.

"Cosy" verblyf teen billike tarief. Eienaar het ons een ekstra nag gratis verblyf gegee.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Neill, baie dankie en ons is baie bly julle het lekker gekuier by ons.
Ons sien julle gerus weer.
Groete,
Long Beach Cabanas

Langebaan Long Beach Cabanas
Nicole I - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole I
Gesin met klein kinders

Perfek!

Eienaars altyd behulpsaam en baie vriendelik. Baie gasvry.

Devon B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Devon B
Saam met vriende

Baie gerieflik vir 'n wegbreek, sorteer net die sekuriteitshek uit.

Dit is 'n baie gerieflike plek naby die see met baie aktiwiteite wat naby is om te doen. Al probleem was die sekuriteitshek wat stukkend was, wat die verblyf bietjie onaangenaam het. Dit het veroorsaak dat vreemdelinge die perseel betreë het, maar gelukkig was niks gesteel nie.

Johan L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Lekker!

Goeie, veilige verblyf stapafstand van die see!

Maudeen K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maudeen K
Saam met vriende

Fantastiese ervaring.

Weskus ervaring. Baie skoon, gerieflik en naby alles. Net ketel wat nie gewerk het nie, andersins baie lekker week gewees.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Pity about the kettle, we have spare in the storeroom. If we knew, we would have replaced immediately. Unfortunately, these things are not predictable. Thank you for bringing this to our attention.

Langebaan Long Beach Cabanas
Enrico O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico O
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Dit was 'n tipiese Langebaan huis met die gevoel van by die see. Alles was netjies en met vertroue aan vriende aanbeveel.

Awie M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie M
Saam met vriende

Very clean and great value for money.

Great communication. Love!

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

Langebaan Long Beach Cabanas
Veronica W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica W
Gesin met klein kinders

Nice, will definitely visit again.

Nice place to spend a few days with your family. I recommend this place to my friends and family. Very enjoyable.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

We are glad you enjoyed your stay.

Langebaan Long Beach Cabanas
Suzette P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette P
Gesin met tieners

Was baie lekker.

Bure se kinders wat Saterdag en Sondagoggend 6h45 met bal in voorkamervenster baljaar en raas, Sondag trek daar 2 motors uit van bure, ek voel net dat as huis beperk word tot 4 persone daar nie 6 tot 8 persone in 'n huis moet bly nie. Dan betaal net vir 4 persone, dus onregverdig teenoor iemand wat betaal vir 4 persone. Badkamer se stort was verstop vanaf Vrydagaand, ek het dit aangemeld. dankie suzette

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Suzette,
Die gedrag van gaste in Shilo is totaal onaanvaarbaar en ek sal ook so deurgee aan LekkeSlaap. Dit is juis waarvoor ons kontrak voorsiening maak, dat sulke gaste wat nie hul mede gaste respekteer nie, summier gevra word om die perseel te verlaat.
Almal is daar om hul tyd te geniet in vrede.
Ek het ook eers vanoggend verneem van jul stort en is werklik spyt jy het my nie direk geskakel rakende die 2 aangeleenthede nie. Ons tree dadelik op in so 'n geval.
Graag maak ek dit op aan julle deur n gratis addisionele nag aan te bied, met jul volgende 2 nagte bespreking.
Groete
Gwen

Langebaan Long Beach Cabanas
Wilna V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, netjies, maar ...

Veilige plekkie, alarm, veiligheidshek, skoon, netjies, maar met aankoms - die toilet gelek op badkamer vloer en onaangename reuk, die klein wasbakkie in badkamer se koue water kraan soos in glad nie water vloei gehad nie. Die water druk in hele huis, stort se waterdruk onaanvaarbaar. Ons voel sulke dinge moet voor aankoms uitgesorteer word, moet nie nodig wees vir gaste om dit te rapporteer, dit is wel die volgende namiddag herstel, maar onaanvaarbaar terwyl ons gekom het om te rus, maar die namiddag opgeklop word (terwyl ons probeer rus na 'n harde werk seisoen), om die nodige herstelwerk te doen. En géén korrespondensie om ons ons te vergoed vir ontwrigting nie. Geen aanbevelings nie!

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Wilna,
Jammer vir jou ongerief.
Die vorige week was daar geen probleem en ons het plumber dadelik uitgestuur.
Ongelukkig weens water tekort het ons Munisipale waterdruk verlaag.
Dankbaar ons kon dit spoedig vir jou uit sorteer.
Groete,
Gwen

Langebaan Long Beach Cabanas
Vivian D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D
Saam met vriende

Lekker

Dit was baie nice net koud, geen heaters of central heating in plek.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Dear Vivian,
So sorry to hear that despite the fireplace and extra blankets, you were still cold.
We will surely consider the heaters.
Glad you enjoyed your stay.
Gwennifer

Langebaan Long Beach Cabanas
Abraham P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham P
Saam met vriende

Als wat jy nodig sal hê in een pakket en veilig.

Het met vriende gekuier in die plekkie. DIt het als gehad wat ons nodig gehet het. Plek was skoon en goeie decor.

Elmarie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met tieners

Heerlike kuierhuis met kaggel in die sitkamer vir die wintertyd.

Ons het heerlik gekuier in die huis met baie privaatheid, selfs as 'n mens braai. Genoeg komberse vir die winterkoue en genoeg yskasplek. Badkamers goed uitgelê en huis het baie spasie. Vir ons gesin was dit als wat 'n mens nodig gehad het. Bure buite die grensdraad het ongelukkig net tot laat harde musiek gemaak, kan dalk vir party gaste steurend wees indien dit weer gebeur. Naby strand en winkel en restaurante.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

So glad you enjoyed your stay.
Looking forward to your return.

Langebaan Long Beach Cabanas
Alkino V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alkino V
Saam met vriende

Lekker!

Die chalet is baie netjies en knus. Volledig gemeubileer, baie gerieflik. Naby die strand en stapafstand vanaf winkels. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal graag terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice!

The chalet is very neat and cozy. The chalet is fully furnished making it very convenient. It’s situated very close to the beach and walking distance from the shops. We really enjoyed our stay and would definitely return in future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Alkino,
We are glad that you enjoyed your stay.
You are always welcome to come back again.

Langebaan Long Beach Cabanas
Heidi M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met vriende

Wonderlik!

Rustige plekkie, sal definitief weer die plek besoek.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Langebaan Long Beach Cabanas
Adriaan F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan F
Gesin met klein kinders

Koud.

Nie 'n veilige area om te stap nie.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Beste Adriaan,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is werklik jammer dat jy dit so ervaar het.

Groete,
Longbeach Cabanas

Langebaan Long Beach Cabanas
Christo G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike sentrale verblyf, 70 m vanaf die branders.

Naby die see, veilige en stil omgewing en naby die eetplekke/kuierplekke.

Tania T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania T
Saam met vriende

Naby die strand.

Baie rustic. Naby aan die strand, veiligheid is goed. Leker kuier huis. Probleme was die deure wat uitgeswel was en gesukkel het om toe te maak, as iemand in die nag badkamer toe gaan, is die hele huis wakker. Teleurstellend was ook die potte, panne en kombuisgereedskap, die is al opgebruik. Nie wat mens verwag vir die geld wat jy betaal nie.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Thanks for bringing this to our attention, we will address the issue.

Langebaan Long Beach Cabanas
Fabian C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian C
Saam met vriende

Aangenaam en waarde vir geld.

Was deur agentskap gevra om deposito van R500 of kredietkaartbesonderhede te los. Ek het kontant gelos. Met ons vertrek het ek versoek dat die huis inspekteur moes word en my kontant teruggegee moes word. Als was in plek en geen breekskade nie. Die dame by toonbank 50 m oor die pad het my gesê dat daar niemand is om die huis te inspekteur nie. Ek het haar gesê dit is my petrolgeld terug huis toe. Aanvanlik eers geweier en gesê dat ek my geld oor 2 dae sal kry (EFT).Weet nie of dit beleid is nie. Maar na my verduideliking (petrolgeld) het sy met 'n attitude my geld gegee.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Sorry for the inconvenience, unfortunately, the shop could not be left unattended to do inspections for check-outs. This is our standard procedure as per the contract sent to guests beforehand, others usually only refund within 2 weeks.

Langebaan Long Beach Cabanas
Glynis R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Glynis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is good place to overnight.

Beach very tranquil and the little shops in the area where some folk are friendly. The stay at the cabanas is okay as an over-nighter - probably a setting for your surfer attendees.

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Dear Glynis, glad you enjoyed your stay.

Langebaan Long Beach Cabanas
Lovia D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lovia D
Saam met vriende

Baie lekker gekuier!

Naby die see, netjies en heerlike braai-area. Perfek vir groep vriende!

Langebaan Long Beach Cabanas's terugvoer

Happy guest, happy owner! Glad you enjoyed it.
Regards,
Gwennifer

Langebaan Long Beach Cabanas
was R1 850
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 5)
was R1 850
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 5)
was R1 850
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM3klBIealalr4WTIpXkp1pHY3Xx9sZCtIO39BWRW1GFJCVTBDq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 850, nou Vanaf R1 665  per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 91 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.081694738449 18.033322136246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!