Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Pearl

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 067 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Langebaan Pearl is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die gewilde kusarea van Langebaan. Dit is ideaal vir 'n gesin wat die Weskus wil verken en die uitsig oor die strandmeer en Schaapen-eiland wil geniet.

Hierdie dubbelverdieping-eiendom is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die onderste verdieping van die huis het 'n oopplan-kombuis wat 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoeltjies het. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 sitplekke waar gaste saam etes kan geniet. Die boonste verdieping het 'n TV-kamer wat Netflix, gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n stapelbed vir 'n kind het. Daar is gratis, onbeperkte WiFi. Die eenheid het ook 'n rugsteunstelsel vir kragonderbrekings.

Buite die eenheid is 'n omheinde binnehof wat 'n buite-eetarea en 'n ingeboude braai het. Aktiwiteite in die omgewing sluit in die Weskus Fossielpark, Weskus Nasionale Park, Mykonos Casino, Sunnypark Fun Park en 'n verskeidenheid winkels en restaurante in.

Slaapplek

’n Bespreking by Langebaan Pearl sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Langebaan Pearl
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bruwer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoofstraat 81, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Pearl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b6a261d721d9517b1f8bf3e204a51179eff0cca57a69eb170cdac66a8874eee6b4d809c12a808233bd7d094592fc584599f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 81 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08588181093 18.03160558832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem