Hondeklipbaai Akkommodasie by Langenhoven Cottage | LekkeSlaap
+24

Langenhoven Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-straat 399, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Langenhoven Cottage is 'n bekoorlike vakansiehuis in Hondeklipbaai. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n seewegbreek van die stad af.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed asook 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n tripel-stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede slaapkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n oondjie, drieplaatstoof, mikrogolf, toonbank met stoele en 'n waskamer met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die stoep is beskut en het 'n braai-area en etenstafel met 8 stoele.

Gaste moet asb. drinkwater saambring en brandstof ingooi en voorraad in Garies koop voor hulle Hondeklipbaai toe ry.

Slaapplek

’n Bespreking by Langenhoven Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Langenhoven Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ocean View-straat 399, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Langenhoven Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-straat 399, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbAvTihjPSZohuI4yjsOVSAtYyHTkwftYsfJHJWH6qlQM0xPXms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 399 Ocean View Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.320043851932 17.276253472561
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za