Languedoc Farm
Beskrywing
Dié suite het 'n oopplan-sitarea met gemakstoele, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n volledige en suite-badkamer. Die aparte kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n induksiekookplaat.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig het ons geen kredietkaartgeriewe nie. Rook is verbode binne. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, want ons het perde, honde en katte op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ingang na dié suite lei van die dek af na 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die slaapkamer is smaakvol versier en beskik oor 'n sitarea, satelliet-TV, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het lugversorging en gratis WiFi, sy eie tuin, braai, ingang en parkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig het ons geen kredietkaartgeriewe nie. Rook is verbode binne. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, want ons het perde, honde en katte op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12