LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Languedoc Farm | LekkeSlaap
+34

Languedoc Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Languedoc Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alvera V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvera V
Enkelreisiger

A tranquil breakaway.

Thoughtful attention is paid to ensure seamless self-catering. Nature at your fingertips!

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you, Alvera. I am so happy you enjoyed your stay. I really appreciate guests who love the garden and tranquillity and share in their reviews. It was lovely meeting you and I do hope you will return.

Languedoc Farm
Sharne C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best we have ever stayed!

Di is such a warm and friendly hostess. The place is breathtakingly beautiful and peaceful. Thank you Di for making our stay so memorable. We will definitely be back and will recommend Languedoc Farm to everyone.

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you, Sharne, for your super review. It was a pleasure hosting you both and would love to see you here again for longer next time. Languedoc is really a very special place.

Languedoc Farm
Mariëtte K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige kuier met fantastiese uitsig oor 'n baie mooi, gevestigde tuin.

Ons het 'n heerlike aand spandeer by Languedoc Farm, en was baie beïndruk met die mooi, natuurryke omgewing met die tuin en wandelpaadjie wat loop na 'n rivier op die perseel. Ons verwagtinge was oortref, en ons het die gasheerpaartjie baie behulpsaam en vriendelik gevind. Ons sal definitief weer terug gaan.

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you, Mariette, for your wonderful review. It was a pleasure to share our special Languedoc with you and I hope to see you here soon.

Languedoc Farm
Marelise S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S
Saam met vriende

Uitstekend.

Welbedagte voorsiening in kamers vir selfsorg. Baie aangename omgewing.

Sarah W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W

See stars.

Wonderful and hospitable stay.

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you Sarah for your super review. It was lovely meeting you and chatting. We would love to see you here again.
Di

Languedoc Farm
Philip C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtige, rustige plek om te bly.

Ons wil graag vir Languedoc Farm bedank vir 'n heerlike aand wat ons daar kon bly. Ons was hartseer om na een aand te vertrek, ons wens ons kon langer bly. Ons sal definitief weer kom en beslis die plek aan ons vriende aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolute stunning, peace-full place to stay.

We would just like to thank Languedoc Farm for the awesome one night we could stay there. We are so sad to go after one night, we wished we had more time to stay. We will definitely make an effort to come again and most certainly recommend this place for our friends.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Languedoc Farm's terugvoer

Hi Philip,

Thank you for your lovely review. We are so blessed to live here and also to share it. Hope to see you again soon.

Best, Di

Languedoc Farm
Rhona M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in Utopia!

'n Juweel buite Stellenbosch. Rustig en pragtige tuin met die mooiste voëllewe. Uile in die nag! Baie vriendelike gasheer en gasvrou en baie baie netjies! Sal dit aanbeveel!

Languedoc Farm's terugvoer

Baie dankie Rhona, it was a pleasure having you stay with us.
Kind regards,
Di and Garth

Languedoc Farm
Fred E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred E

Wonderlik.

Lekker gebly, vriendelike gashere en 'n pragtige omgewing.

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you Fred. It was a pleasure having you stay with us. Warmest wishes for Xmas and the New Year

Languedoc Farm
Cyril A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril A
Besigheidsreis

Lovely place to stay.

I loved staying at Languedoc. Hosts both friendly. Very conveniently situated. Will definitely be staying there again.

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you Corinne,
You were a super guest to have stay with us. Hope to see you soon.
Best, Di

Languedoc Farm
Elza C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste nog in die Kaap!

Di en Garth se vriendelike en rustige gasvryheid en die pragtige natuurlike tuin was sielskos. Wens ons kon langer bly.

Languedoc Farm's terugvoer

Hi Elsa,
Thank you for your super review. You were lovely guests to have stay here, and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Di and Garth

Languedoc Farm
Beverley A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to chill out.

We had a fab weekend staying at Languedoc Farm. Very central for the winelands. The hostess was very helpful with her recommendations. We would definitely stay there again.

Languedoc Farm's terugvoer

Good Day Bev,

Thank you for your kind review. We enjoyed having you stay with us, and look forward to seeing you again.

Best
Di

Languedoc Farm
Ninell R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ninell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful garden.

Beautiful garden, excellent for leisuring outside. Spacious and well appointed cottage. We enjoyed staying here!

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you Ronel, we enjoyed having you and your Mother to stay with us. And hope to see you again soon.
Regards
Di

Languedoc Farm
Madelein V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike blyplek met pragtige tuin.

Languedoc is regtig goed geleë om Stellenbosch en die omliggende area te verken. Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel. Die tuin is pragtig. Sal die plekkie wel aanbeveel.

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you Madelein,
Thank you for your very kind review. It was a pleasure having you stay with us, and we hope to see you again soon.
Di

Languedoc Farm
Corrie B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om te bly as jy Stellenbosch besoek!

Baie stil en privaat. Ek sal graag weer hier bespreek. Meer as genoeg spasie. Ek sal graag my geliefde hierheen bring om haar te bederf.

Languedoc Farm's terugvoer

Hello Corrie and Cecile,
Thank you for choosing to stay with us. It was a pleasure meeting you both. I hope to see you again very soon.
Kind regards,
Di

Languedoc Farm
Claudi O - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Astoundingly beautiful, peaceful place!

Room was very comfortable, cosy and spacious with all the amenities required. Owner was very friendly and obliging. Would have enjoyed it if the rooms were serviced - personal preference!

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you Claudi and Thomas for staying with us. We hope to see you again soon.
Di and Garth

Languedoc Farm
Alvin S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alvin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil plekkie naby genoeg aan alles sonder om ver te ry. Goed toegerus vir selfsorg.

Baie lekker gebly en sal weer daar bly. Baie veilig en geen geraas. Kombuis is ten volle uitgerus met al die benodigdhede. Daar's tot suiker, koffie, sout en peper en skottelgoedseep.

Languedoc Farm's terugvoer

Thank you Alvin for your kind review. It was lovely having you stay with us, and we hope to see you again soon.

Kind regards
Di and Garth

Languedoc Farm
Lisl V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Stil, rustige en mooi area.

Amalia H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia H
Enkelreisiger

Rustig, stil, privaat en ontspannend.

Absolute wegbreek van besige leefwyses, en baie kalmerende effek. Ek sal verseker teruggaan.

Johan D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Gerieflike verblyf, gerieflike wandelroete na rivier behoort oorweeg te word veral omdat die omgewing baie modderig is tydens reënseisoen.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc1cab85abd5467ef97a11b033f8449ea4987b967e49023c0b478e9dc34ad0ebeb5a5a2fff02fc91dffa11bcc059dc3b827c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 19 5 1 5 Languedoc Farm Blaauwklippen Road 7680 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.983717290933 18.865908728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!