LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Stellenbosch

Languedoc FarmPrime picks icon.

Prime picks icon.


  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Languedoc Farm, Blaauwklippen Road, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Languedoc Farm bied rustige, veilige en gerieflike selfsorgverblyf met 'n huislike, Kaapse atmosfeer op 'n lieflike plaas in die Blaauwklippenvallei, net 10 minute van Stellenbosch af. Die vallei lê tussen die majestueuse Stellenbosch- en Helderberg en daar is talle uitstekende wynplase en restaurante in die omtrek.

Verblyf is beskikbaar in 2 eksklusiewe en ruim gaste-suites wat elk slaapplek aan 2 mense bied. Die suites is 30 meter van mekaar af om jou privaatheid te verseker. Elke suite is gerieflik ingerig en beskik oor sy eie en suite-badkamer.

Die pragtige tuin met manjifieke, ou bome het paadjies wat na die eenddammetjie en die Blaauwklippenrivier lei. Daar is skaduryke plekkies waar jy in die tuin kan ontspan en die voëllewe kan aanskou.

Die Tuinsuite en Paddock Suite word deur sonkrag aangedryf. Daar is geen waterbeperkings nie, aangesien die verblyf gefiltreerde boorgatwater het.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Bergfietsry
Wynproe
Persoonlike kluis
Engels

Kamers

Paddock Suite
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig het die verblyf geen kredietkaartgeriewe nie.
Rook is verbode binne.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, want daar is perde, honde en katte op die perseel.
Let asb. dat 'n grond- en baksteenpad van 200 m na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tuinsuite
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaaparea, badkamer, kombuis en sitarea. Die slaaparea is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ’n wasmasjien toegerus. Die eenheid het lugversorging en gratis WiFi, sy eie tuin, 'n braai, 'n privaat ingang en parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig het die verblyf geen kredietkaartgeriewe nie.
Rook is verbode binne.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, want daar is perde, honde en katte op die perseel.
Let asb. dat 'n grond- en baksteenpad van 200 m na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bonny T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful - comfortable - peaceful - an absolute treat! Our stay was amazing. We loved Languedoc Farm. The setting is absolutely beauti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Heather V
Saam met lewensmaat
5.0
A little piece of heaven. Beautiful, tranquil stay in a gorgeous room that had everything we needed. The host is very friendly and help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Hannelie S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustig verblyf. Pragtige, rustig verblyf naby winkels en wynplase. Die mooi tuine, perde en die stroompie was rus vir die siel. Sal vir seke...
Sien meer
Sep 2026
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, beautiful surroundings! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Gela D
Gesin met tieners
5.0
It was a joy staying at Languedoc Farm, just what the soul needed. Beautiful, clean, very peaceful. Excellent host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonny T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Beautiful - comfortable - peaceful - an absolute treat! Our stay was amazing. We loved Languedoc Farm. The setting is absolutely beautiful, the cottage has everything you need and the best part is the peace and quiet. Our host is a lovely lady and we just loved every minute of our stay! We will definitely recommend to other people and would love to return in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

A little piece of heaven. Beautiful, tranquil stay in a gorgeous room that had everything we needed. The host is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Pragtige, rustig verblyf. Pragtige, rustig verblyf naby winkels en wynplase. Die mooi tuine, perde en die stroompie was rus vir die siel. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Languedoc Farm
Thank you so much for your super review. I hope to see you again soon.

Pieter V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Great stay, beautiful surroundings! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gela D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

It was a joy staying at Languedoc Farm, just what the soul needed. Beautiful, clean, very peaceful. Excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflik, rustig en snoesig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cori E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful! A beautiful and peaceful stay, listening to the sound of the little stream, looking at all the lovely flowers. Diana was a perfect hostess!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Lekker plaasverblyf in die dorp. Netjies, skoon en gemaklik. Uitstekend geleë op Stellenbosch platteland, maar tog ook in die dorp. Was gerieflik naby genoeg aan Tegnopark waar ek kongres bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika L
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Pragtige en rustige omgewing! Gasvrye heerlike verblyf in pragtige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diana
Languedoc Farm
Thank you Anika for your lovely review. It was a pleasure hosting you all.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Languedoc Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Paddock Suite
Selfsorg
Tuinsuite
Selfsorg

Ongelukkig het die verblyf geen kredietkaartgeriewe nie.
Rook is verbode binne.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, want daar is perde, honde en katte op die perseel.
Let asb. dat 'n grond- en baksteenpad van 200 m na die verblyf lei.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Languedoc Farm, Blaauwklippen Road, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c86244559df45555f388f14f116152f7791955a5c777ff0acbe2f8f8096b9e7895d5d60516679ff9d59d096cb9f0e86bc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Languedoc Farm Blaauwklippen Road 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983717290933 18.865908728836
Soek in 'n groter streek