LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lantern Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+45

Lantern Self-Catering Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lantern Self-Catering Cottages bied 2 gemaklike selfsorgkothuise en 1 dubbelkamer (basiese selfsorg). Lantern is 800 m vanaf die middedorp en naby restaurante, museums, 'n gholfbaan, stap- en-fietsroetes en die Marloth- en Bontebok Natuurreservate.

Elke kothuis is lekker privaat en het 'n en suite-badkamer en 'n leef- en eetarea. Die eenhede is in ‘n boom- en voëlryke tuin met ‘n sprankelende swembad en braaiplek waar jy die platteland se rustigheid kan ervaar.

Daar is ook veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek en luukse beddens met wit katoenlinne. Koffie, tee, melk, suiker en hout word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Lantern Self-Catering Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lantern Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMWJhNjE1LTA5MDQtNDQxMy1hMzM2LTRhODg4MDk0MzhlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 49 Buitekant Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.024382049971 20.434131868717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!