LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lapa 1 | LekkeSlaap
+10

Lapa 1

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miller Clary-straat 90, Elarduspark X22, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lapa 1 is in Elarduspark, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié grondverdieping-eenheid het 1 slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n strykplank en strykyster beskikbaar. 'n Losstaande gasstoof is beskikbaar tydens beurtkrag.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met Netflix en onbeperkte gratis WiFi en 'n kragomskakelaar in die geval van beurtkrag.

Daar is lieflike braaigeriewe op die privaat stoep. Op versoek kan 'n 1,2 m kleuterbed voorsien word.

'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar sowat 70 m van die eenheid af.

Veilige onderdak-parkeerplek word ook op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Lapa 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lapa 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Miller Clary-straat 90, Elarduspark X22, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Lapa 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miller Clary-straat 90, Elarduspark X22, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971e823fa8ea9b014c82a33a009a61db4b945e9666e5c12090b94fa85821fdb68d20081d3760bb54dc23916a685abd5c1ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 90 Miller Clary Street Elardus Park X22 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8292 28.255
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!