Las Palmas 3
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordon-weg 14, Las Palmas 3, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Las Palmas 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n seefrontkompleks in Winkelspruit, Durban. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek naby plaaslike besienswaardighede en geriewe.
Hierdie drieslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl gaste in die ander slaapkamers 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n bad deel. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het oorgenoeg sitplek vir die hele gesin, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek, asook 'n TV met sekere stroomdienste het. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n kragstasie met 1500 megawatt in die geval van kragonderbrekings is ook beskikbaar.
Die kompleks is naby die strand, 'n gholfklub, natuurreservate en besienswaardighede in Durban.
Slaapplek
’n Bespreking by Las Palmas 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 6
Ligging
- Gordon-weg 14, Las Palmas 3, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Las Palmas 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordon-weg 14, Las Palmas 3, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom