Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laslappie Akkommodasie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Laslappie Akkommodasie
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met klein kinders

Lekker gesellige plekkie in een van ons land se beste kusdorpe.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Dis 'n lekker plekkie en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Gesin met tieners

Voldoende geriewe en sakpas geprys.

Ons het lekker gebly. Dit is nie modern of fancy nie, maar voldoen aan al ons behoeftes. Die kombuis is toegerus met alles nodig, maar die opwasgeriewe is bietjie uitdagend. Die beddens is gemaklik genoeg. Ruim area vir ons hondjies om te speel en lekker saam met ons te kuier. Die badkamer is baie knap, maar die stort werk lekker. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam en was lekker om hulle te ontmoet. Dis loopafstand see toe. En daar is veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey W
Gesin met tieners

Een van ons lekkerste vakansies ooit.

Baie dankie Erika en Johan ons het ons vakansie geniet. Hulle woonstel en pragtig, skoon en het alles gehad wat nodig was. Julle het ons vakansie onvergeetlik gemaak en sal ons beslis weer sien. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha M
Saam met vriende

Dit was 'n baie gerieflike plekkie om in te bly met alles wat nodig is.

Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laslappie Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Retha.

Laslappie Akkommodasie
Tersia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia D

Heerlike wegbreek by die see.

Ons het regtig baie lekker gebly. Die badkamer is net baie klein. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne. Goeie waarde vir geld.

Die gasheer was baie behulpsaam. Die woonstel is net die regte grootte vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die erf is goed omhein en baie veilig vir troeteldiere. Mens stap net 'n paar tree tot op die strand. Daar is ook n staproete net af in die straat. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74361ec821ab4ae7a6349ce50190dd082be69177a45293ce823de0d83d14702fe7931d103ac89217c33ef5a5c53208fa1b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 99 Futter Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.750993 26.533464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem