Lavandula Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lavandula Manor is in die hartjie van Mosselbaai en bied gerieflike B&B-verblyf waar gaste die pragtige tuisigte kan geniet oor die hawe, see en die Outeniekwaberge in die verte.

Dié gastehuis bied verblyf in 7 smaakvol versierde gastekamers elk met tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n yskassie. Elke kamer het 'n privaat badkamer en van die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Kontinentale-ontbyt kan in jou kamer geniet word. Daar is parkeerplek en 'n lieflike swembad.

Die ligging is ideaal vir gaste wat Mosselbaai wil verken en alles wat die dorpie aanbied. Die gastehuis is naby die Bartholomeu Diaz Museum-kompleks, Diasstrand, De Bakke-strand en plaaslike restaurante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lavandula Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za