LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavendel Cottage | LekkeSlaap
+20

Lavendel Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 36, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lavendel Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op The Island in Sedgefield, 280 m van die strandmeer af. Dis naby die Saterdag-markie en ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Dis op die eienaar se perseel, heeltemal privaat met ‘n privaat ingang en beskutte tuin.

Dié kothuis beskik oor 2 en suite-kamers met storte. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul strandhanddoeke saambring. Daar is ook ‘n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien wat met kapsules werk. Gratis tee, koffie, speserye en sekere basiese spensvoorraad word voorsien. Die leefarea het ‘n etenstafel met stoele en die sitarea het ‘n TV met DStv en ‘n DVD-speler.

Die stoep het ‘n glasstapeldeur wat in die somer oopgemaak en in die winter toegemaak kan word. Die stoep bied ‘n ingeboude braai, sonstoele en ‘n groot sambreel. Daar is ook ‘n wasmasjien en tuimeldroër. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Lavendel Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hertzogstraat 36, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 36, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlh93elP8RBYNFMsRtvS1oOLBjklLQ09Rb1kvJDQCwGk6vXh1uQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 36 Hertzog Street The Island 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.016594239194 22.778119851452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!