Boland Akkommodasie by Lavinia Lifestyle | LekkeSlaap
+95

Lavinia Lifestyle

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polkadraaipad 1733, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lavinia Lifestyle is in Stellenbosch se wynlande geleë en dit het die ideale ligging op 'n rustige landgoed, maar steeds toegang tot al die hoofpaaie. Die landgoed het 'n ongeëwenaarde uitsig oor Valsbaai en op Helderberg met ons bure se wingerde, 'n laventelveld en volop voëllewe wat dit omring.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede: Casa Bianca, Casa Verde en Casa Rosa. Elke eenheid is smaakvol versier. Casa Rosa en Casa Bianca is volledig toegerus vir selfsorg en albei het 'n veranda met buitesitplek en braaigeriewe. Casa Verde is 'n pragtige kothuis met 2 luukse suites.

Daar is 'n soutwaterswembad wat gaste in al die eenhede kan gebruik.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lavinia Lifestyle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Polkadraaipad 1733, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavinia Lifestyle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polkadraaipad 1733, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeQCl3ZR81y6jK2n0bqES6Hwkrnx8ooSAVrvc85Xbu0UQFXM32d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1733 Polkadraai Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.963134637073 18.734119534493
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za