LaVue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

LaVue bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim, vierverdieping-vakansiehuis in Gordonsbaai. Dit is stylvol meubileer en is in ’n stil doodloopstraat en spog met see-uitsigte.

Dié huis het ’n groot balkon en vermaakarea, ’n toegeruste kombuis, eetarea, 2 sitkamers, baie spasie buite, wasgoedgeriewe, ’n ingeboude braai, snoekertafel en ’n tafeltennistafel. Daar is ook parkeerplek in ’n motorhuis vir 2 voertuie. Gaste kan op die grondverdieping parkeer en die huis binnegaan deur die ruim voorportaal. Die volgende verdieping het 4 slaapkamers, waarvan 3 see-uitsigte het deur die vensters wat strek vanaf die plafon tot die grond. Die volgende verdieping het ’n leefarea, sitkamers, die kombuis en ’n braai-patio. Die laaste verdieping het ’n vermaakarea met nog ’n balkon, ’n speletjieskamer met ’n pooltafel, tafeltennistafel en ’n kroeg.

Daar is 2 slaapkamers met ’n koninggrootte-bed en elk en 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die kombuis lei na ’n opwaskamer.

Gaste kan in die sitkamer met ’n kaggel ontspan en die see-uitsigte geniet. Daar is gratis WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by LaVue sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na LaVue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za