Lazur Holiday Apartment Wilderness

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Aug 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Lazur Holiday Apartment Wilderness is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Wildernis. Dis naby verskeie winkels, restaurante, markies, die Touwriviermeer en pragtige witsandstrande.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele.

Die sitarea het oorgenoeg banke en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is by die tarief ingesluit. Die skuifdeure lei na die balkon wat na die see en meer front. Die balkon het sitplek en ingeboude braaigeriewe.

Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Waterkantweg en is op die eerste verdieping. Dis sentraal in die Tuinroete geleë.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Lazur Holiday Apartment Wilderness sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lazur Holiday Apartment Wilderness gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 5)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Aug 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za