Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Daze

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. respekvol wees en die eenheid in dieselfde toestand laat as wat hulle dit ontvang het.
Gaste moet asb. hul eie strandhandhoeke saambring. Die badhanddoeke mag nie uit die huis geneem word nie.
Honde is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. Groot honde en katte word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schneiderstraat 31, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e102119904b5a9a9f1cde66b0ca09bc59b79f52ba01ef60d1444694d9ad3f665dd578db7ea117e2fd78e4d2052666055a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 31 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.6069809 19.3928785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem