Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bonheur Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 6 resensies vir Le Bonheur Manor
Netheid
3.0/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Esmé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Esmé V
Saam met vriende

Vuil.

Baie vuil yskas. Die plek word nie in stand gehou nie. Ek kon nie die hoofvrou teëkom toe ons daar aangekom het nie, maar daar was 'n ander vrou se nommer op die hek en ek het haar toe gebel. Toe ek haar bel het, was daar heeltyd 'n kind wat skree en huil in die agtergrond, wat baie irriterend en verstorend was. Sy kon my nie antwoord gee oor of my motor veilig is nie, net dat sekuriteit deur die aand verbyry. Ek het vir haar gesê dis nie goed genoeg nie, want wat van die tye wanneer hulle nie daar verbyry nie. So parkeerplek was nie vir my veilig nie. Die stort het 'n deel van die deur misgehad. Die toilet loop baie lank nadat jy hom gespoel het. Dit was baie donker by die hek se ingang in die aand, so dit was moeilik om te sien waar die sleutels was. Daar was 'n lekker lugversorger in die kamer. Hulle het mooi kaste en lampe. Daar was 'n lig vir beurtkrag. Daar was darmhanddoeke en seep. Genoeg drinkwater was uitgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Bonheur Manor se terugvoer

Esmé, baie dankie oor die opmerking van die sleutel se plek. Dit is vuil en misleidend, maar ons sal aandag daaraan skenk. Sekuriteit is belangrik; ons bly in Suid-Afrika en ons probeer ons beste. Baie dankie vir jou positiewe opmerkings en ons sal aandag gee aan die toilet. Voorspoed.

Le Bonheur Manor
Sandra B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra B
Gesin met klein kinders

Rustig, standaard.

Verblyf was goed en area is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentin B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin B
Enkelreisiger

Mense mense vir wie jou gemak en tevredenheid nog belangrik is.

Dit is skaars deesdae om nog verras te word met diens, maar vir Ria en haar span, lyk my, is dit nie 'n probleem nie. Baie dankie Ria vir al jou hulp en dat jy my seun, op kort kennisgewing, kon akkommodeer met ons versoek om die kamer langer te gebruik. Die gastehuis is pragtig met 'n baie mooi uitsig oor die rivier. Naby aan die dorp en baie gerieflik. Baie goeie kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathaniel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathaniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice view over the river.

Guest house has a nice view over the river, will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam Meiring M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pam Meiring M
Saam met vriende

'n Bed met regtig 'n mooi uitsig.

Die tuin en uitsig is pragtig, maar die kamer is nie gemaklik nie en die ketel moet op die grond kook. Daar is geen spieël naby 'n prop vir hare droogmaak nie. My kamer was bo seker 10 trappe en 5 baie diep trappe en was nie veilig nie, vernaamlik met 'n tas! Ontbyt was ook nie 100% nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Bonheur Manor se terugvoer

Pam,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het dadelik opgetree tov die ketel en spieël. 'n Kragpunt is gelê en die spieël is opgesit. Vuil beddegoed is onaanvaarbaar en ek vra nederig om verskoning. Dit is regtig 'n baie, baie ou huis en het baie sentiment en groot stories. Aan die styl trappe kan ek ongelukkig niks doen nie. Ek beveel aan dat ons dan eerder 'n ander kamer aan sulke gevalle voorsien en daarom dit duidelik op webblad uitwys sodat mense bewus kan wees daarvan.
Baie dankie.
Alle voorspoed.

Le Bonheur Manor
Liezl D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl D

Mooi.

Mooi uitsig. Beddegoed was vuil. Ons het gewag vir vrou voor ons kon ingaan na 6 ure se op pad. Trappe by wittebroodsuite was te hoog. Lekker ontbyt. Maar te duur vir 'n vuil bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Bonheur Manor se terugvoer

Liezl

Baie dankie vir jou terugvoer
Vuil beddegoed is onaanvaarbaar. Vra nederig onverskoning. Dit is regtig 'n baie baie ou huis en baie sentiment en groot stories. Aanbaie styl trappe kan ek ongeluukig nie iets doen nie. Ek bevel aan dat ons dan eerder ander kamer aan sulke gevalle voorsien en daarom dit duidelik op webblad uitwys sodat mense bewus kan wees daarvan.
Baie dankie Alle voospoed

Le Bonheur Manor
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraylaan 12, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMDUzNTgxLWM1OGItNDY2Zi1hY2VlLTljNmM1MjRmOWY2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 12 Murray Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.457592481231 21.24878466122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem