Le Box

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Box is 'n bekoorlike houtkothuis op 'n plaas naby die dorpie, Dargle.

Hierdie oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n stort in die badkamer.

Die kombuisie is toegerus met 'n oondjie, 'n tweeplaatstoof, kroegyskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Dargle Bewarea, Dargle Valley Mark, Tillietudlem Forelplaas, HorsePlay en Howick-valle in.

Slaapplek

'n Bespreking by Le Box sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Box gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za