LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Cozmo Guest House | LekkeSlaap
+17

Le Cozmo Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Le Cozmo Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Melanie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie S
Enkelreisiger

Oulike personeel.

Bed is nie op standaard nie.

Le Cozmo Guest House's terugvoer

Dear Melanie,
Thank you for staying at Le Cozmo Guest House. I am sorry to hear that you were not happy about the bed. That bed in fact, does have a new mattress. All our beds are up to the tourism grading council's standards, because we met their standards and higher that is why we are rated as 4 star. Unfortunately, we cannot keep everyone happy but surely will try and move you to another room next time.
Regards,
Elsa
Owner

Le Cozmo Guest House
Rheinhardt E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rheinhardt E
Saam met vriende

Gerieflik.

Gerieflik maar nie buigsaam met betrekking tot ontbyttyd vir gaste nie. Ons is net 1 uur toegelaat vir ontbyt op Vrydag en 2 ure op Saterdag. Aangesien dit 'n naweek was, het ons aangeneem hulle sal meer buigsaam wees. Maar oor die algemeen is dit 'n goeie ligging en akkommodasie - laat vaar miskien die ontbyt-opsie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient.

Convenient but not flexible with breakfast time for guests. We were only allowed 1 hour on the Friday to have breakfast and then 2 hours on the Saturday. Considering it's a weekend we would assume they would be more flexible. Overall good location and venue but behaps forgo adding the breakfast option.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Le Cozmo Guest House's terugvoer

Dear Mr Rheinhardt,

Thank you for staying at Le Cozmo Guest House. Unfortunately we cannot stretch the breakfast time for over the weekends. it is between 08:00 and 09:00 and during the week between 06:45 and 08:00. This is purely because we are corporate and our business guests have to leave early in the mornings. However, if you do request breakfast a little later in advance then we will gladly provide you that service. We hope to see you again in the future.
Regards,
Elsa
Owner

Le Cozmo Guest House
Tersius V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tersius V
Besigheidsreis

Kamer aan die hoofstraat se kant. Raserig en klein.

Die ontvangs was vriendelik, die kamer was netjies, maar bitter klein, aan die kant van 'n besige hoofpad - baie raserig.

Ria P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename omstandighede, privaat maar steeds gesellig.

Ons is baie goed ontvang, en die kamer was baie gerieflik. Die eienaar was baie vriendelik en het ons self alles gewys en tuis laat voel. Ek sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak indien nodig. Die ontbyt was ook baie lekker. Dankie vir LekkeSlaap se moeite om die geskikte plek vir ons te kry nadat ons aanvanklik baie ver bespreek het. Die bespreking is baie professioneel hanteer. Baie dankie!

Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Hart Laan, , Alberton, 1447, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlOGExOTIzLTkxNjYtNDVlMC05ZmU5LTE5ZTQ3OWM0ZTA3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 101 Hart Avenue Meyersdal 1447 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.299909918554 28.09466958046
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!