LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Gaulois Luxury Flats | LekkeSlaap
+32

Le Gaulois Luxury Flats

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Le Gaulois Luxury Flats
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Welma H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Welma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie netjies en skoon.

Die eenheid is baie ruim en alles wat jy mag nodig kry is beskikbaar. Justin is baie hulpvaardig en was beskikbaar met ons aankoms en vertrek.

Jacob G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus.

Lekker plek. Goeie uitsig.

Le Gaulois Luxury Flats's terugvoer

Goeie more Jacob, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons streef daarna om die beste diens en ondervinding vir ons kliente te gee en sien uit daarna om jou terug te verwlkom!
Groete
Ansie

Le Gaulois Luxury Flats
Margaretha H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was super nice en perfek... ek sal gou terug wees

Alles was op plek en die plek was netjies en baie rustig en veilig.Was baie goed ontvang en dankie vir alles

Justine A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, geen drama en moet weer gaan.

Next time moet die Jacuzzi werk.

Elizna L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en rustigheid met 'n fantastiese uitsig oor die see.

Die eenhede is pragtig gemeubileer, netjies met groot glasdeure wat oopmaak op 'n balkon - en het 'n fantastiese uitsig oor die see.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdpg9tZNPpyaScS148zf0DCyikgNI2H3LYx93ugZbFerdIkb9Qm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 135 Miller Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.164492636413 18.863245665012
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!