LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Die Boord

Leafy Lane Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Stellenbosch, restaurante, Medi-Clinic-hospitaal asook skole.

Die smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerkothuis is apart van die eienaar se woonhuis geleë. Dit is ideaal vir 2 mense of 'n gesin van 4 wat 'n badkamer deel. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan. 'n Veilige parkeerplek met elektroniese toegang word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karina K
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Ons het regtig heerlik gebly. Daar was alles en nog wat wat mens nodig het. Die filterkoffie en "plunger" was die spreekwoordelik...
Sien meer
Sep 2026
Jollie A
Gesin met tieners
5.0
Ons het ongelooflik lekker gebly (kuier). Hierdie cute pophuis plekkie, nie omdat dit klein is nie, maar cute, was heerlik. Ons was daar vir Interskol...
Sien meer
Aug 2026
Barendien S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en veilig. Leavy Lafenis. Netjies, skoon, veilige verblyf in rustige area. 'n Wonderlike Leavy Lafenis na 'n besige dag. Ons sal beslis...
Sien meer
Jul 2026
Derek H
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice little cottage. Very friendly host. Very nice little cottage. Very friendly host. Nice and warm with heaters and electric bla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die heerlikste beskuit! Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is so vriendelik en behulpsaam. Ideale omgewing naby alles.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leafy Lane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 695
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 695
per nag, vir 4 mense
Bespreek

23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag, vir 4 mense 90 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764