LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeupoort Cottage 826 | LekkeSlaap
+29

Leeupoort Cottage 826

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Leeupoort Cottage 826
Selfsorg Eerste 2 toiletrolle word voorsien Eerste 2 vullissakke word voorsien Geen skoonmakers tydens verblyf beskikbaar nie Al die kamers het dakwaaiers, 1 kamer het 'n staanwaaier.
Belasting en Ekstras

'n Bewaringsfooi van R50 (nie terugbetaalbaar nie) word van die breekskadedeposito afgetrek. Gaste se selfoonnommer word geaktiveer om gebruik te word as 'n inskakel-afstandbeheer vir die periode van verblyf. Bring asseblief eie handdoeke saam. Daar is 4 kussings per bed, lakens en 'n duvet met 'n ootreksel. Eerste 2 toiletrolle word voorsien. 2 vullissakke word voorsien. Bring ekstra as gaste langer as 2 dae bly. Ekstra koste is van toepassing indien skottelgoed nie skoon is nie en vullis nie verwyder word nie. Skoonmakers is nie verantwoordelik vir laasgenoemde nie, want die eenheid word skoongemaak 1 dag voordat die volgende gaste arriveer, en daar kan meer as 2 dae tussen die volgende gaste wees. Vuil skottelgoed, bederfbare kosse en vullis wat agterbly, hou 'n gesondheidsrisiko in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterstraat 826, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi-distrik, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE5AVE2gmfIR36YjhW1U4jSZbHJeIwpvFSQJFk9LeAf9DK7tziN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 826 Aster Street Leeupoort Vakansie Dorp 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.924094 27.641352
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!