Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bainskloof Self Sorg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bainskloof Self Sorg
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Isabella N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views met amazing mense.

Wat 'n amazing plek. Nog 'n nuwe ontwikkeling, maar die sorg wat in gesit word met als is amazing. Kan nie wag om te sien hoe die plekkie ontwikkel. Die uitsig na alle kante is stunning. Die eenheid is goed uitgele en perfek as jy 'n basis wil hê om van af te werk. Dis goed geleë en ons kon die area lekker en maklik verken. Die mense is gasvry en baie akkommoderend. Was jammer om weg te gaan. Sou nog 'n dag of 3 wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en besonderse uitsig.

Baie mooi uitsig en tuin, pragtige hout afwerkings. Baie smaakvolle dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolf G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier. Dankie. Ons kom beslis weer.

Ons het werklik lekker gebly. Die omgewing is pragtig. Ons is goed ontvang en voorsien van alles wat ons nodig gehad het. Die wooneenheid is stylvol en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daardie heerlike plaas-gevoel!

Baie dankie vir die skoon en netjiese plekkie, privaat en ruim, heerlik stil, perfek vir ons doel. Ons waardeer die filterkoffie en beskuit! Pragtige uitsig. Ons sou graag daar wou sit en braai, maar die tyd het ons nie hierdie keer toegelaat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bainskloof Self Sorg se terugvoer

Baie dankie vir die gebruik van Bainskloof Self Sorg, hoop ons sien julle weer.

Bainskloof Self Sorg
Dorette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en gasvrou uit die boonste rakke, het die gasvryheid baie geniet.

Lieflike eiendom met pragtige tuin, uitsig op die berge en heerlike buite sitplek met vuurput en braaigeriewe. Hoewel deel van die hoofhuis is dit heeltemal privaat en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bainskloof Self Sorg se terugvoer

Baie dankie vir die gebruik van Bainskloof Self Sorg, hoop ons sien julle weer.

Bainskloof Self Sorg
Brian G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Very comfortable room, attached to the main house, with all that one could need. Would recommend a braai for visitors! Stunning views, convenient location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bainskloof Self Sorg se terugvoer

A nice braai area has been added. Wood, grid, tongs etc. for the guests private use.

Bainskloof Self Sorg
Corleen R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corleen R
Enkelreisiger

Vinnig en vrolik.

Ja. Oulike, netjiese plek. Naby 'n klomp plekke om 'n klomp dinge te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bainskloof Self Sorg se terugvoer

Dankie, baie welkom.

Bainskloof Self Sorg
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50a7098fd9fa6217d9a39ea0cdfa62bcb3b95768f2f9e3b47740a76bd79eb6ce2b75c9f84d4e7d14054b51bf3c1af46445f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Leewengtuin Dainskloof 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.64177603826 19.061031150282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem