Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lefokeng Bush Camp

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Lefokeng Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liz S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome to say the least.

The owners were very accommodating. The camp is in pristine condition and has a 5-star bush feel. I would highly recommend this camp for those seeking peace, tranquility, and a taste of nature at its best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our choice was better than expected and management extremely helpful.

Very quiet and restful with clean, well-maintained amenities and campsites. It might be a good idea to have "Do not feed the animals" signs at all the sites as we had some bush pigs begging at our braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, rustig en ontspanne.

Baie lekker gekamp en goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike L

Pleasant.

Great host. Pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, verwelkomend.

Baie lekker, pragtige boskamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako B
Gesin met klein kinders

Skoon, rustig, gasvry, uitstekende diens.

Onvergeetlik, sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian K
Gesin met klein kinders

Perfect for what I was hoping to get out of our camping trip.

It was our first trip with the kids, and we all had a blast. The camp was perfect, small and I was happy to let my boy ride around on his bike without stressing too much about it. Exactly what I was hoping for. The camp was clean, and someone collected the bins every morning. I will definitely be back there again. The only weird thing was having to call the camp to get in and out of the main gate, although I suspect that's not really within the owner's control.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D
Saam met vriende

Netjiese en rustige boskamp.

Baie netjies. Ons het lekker gekuier en ons sal beslis weer terug gaan vir 'n naweek kuier. Die kampeer areas was nader aan mekaar as wat ons verwag het vir 'n boskamp, maar nogsteeds privaat. 'n Groot trekpleister om weer terug te gaan is dat dit vêr genoeg van Hammanskraal is om nie die musiek van kuierplekke te hoor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinet V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinet V
Gesin met tieners

Baie lekker, sal beslis weer hier slaap.

Ons sal beslis weer by Lefokeng Bush Camp gaan kamp en dit ook sterk aanbeveel vir ander. Dis baie rustig en die staanplek is baie groot. As ek kon, sou ek 'n ekstra ster bygesit het vir netheid. Dis die mooiste, skoonste kamp badkamers wat ek nog gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monkwe M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monkwe M

Great stay.

Lefokeng is amazing, the host goes the extra mile to make guests comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig, die beste plek vir 'n wegbreek uit die stad!

Ons was 2 nagte by Lefokeng Bush Camp. Dit was baie rustig, en alles baie netjies en mooi versorg. Die kampplek het baie spasie gehad. Gerhard was baie vriendelik en dadelik gehelp met nog ys. Hout was beskikbaar reg naby die swembad. Die storte en toilette was baie netjies. Die swembad is lekker groot en die area rondom het baie sitplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aurelie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurelie G
Saam met vriende

Amazing on accommodation facilities. Amazing just a wonderful experience.

Amazing on accommodation. We had a wonderful experience during our stay at the accommodation. The facilities, including the bathrooms, were perfect. We couldn't find anything to complain about. The only challenge we faced was the hot weather, but that was beyond the control of the accommodation. Despite this, we highly recommend this place to anyone seeking accommodation. Overall, it was a fantastic experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K

Dit was regtig 'n lekker naweek by Lefokeng Bush Camp! Ek kan dit ten sterkste aanbeveel!

Die staanplekke gee voldoende privaatheid, die badkamers is netjies en daar is 'n gevoel dat jy behoorlik in die bos is. Gerhard is 'n uitstekende gasheer en hanteer alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia K

Goeie dienste.

Ons was baie gou in en uit my dogtertjies se sport en Lefokeng Bush Camp was so behulpsaam en vriendelik. Sal graag vir langer wil bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity R
Gesin met klein kinders

Peaceful.

We had a really lovely stay at Lefokeng Bush Camp. Gerhard was friendly and welcoming and kept us informed about the power situation and activities in the area. One of the highlights of our stay was the showers. They had lovely big shower heads, and the gas geysers maintained their temperature better than most. The swimming pool area is stunning, and the sites along the fence are gorgeous. We saw game from our campsite every night we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Gesin met klein kinders

Excellent, beautiful and quiet place.

Excellent and beautiful quiet place with all you need in clean and great condition. Firepits and wood bbq as you like, beautiful swimming pool, limited and spacious camping places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Lefokeng Boskamp, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9a3ce14f9c63d3f9e7e9089b08c34375dcf066d9a978db9834c20fb5b478e1d50a76c02baf30b729a0b15224624421d0e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Lefokeng Bush Camp Dinokeng Game Reserve 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -25.388518171244 28.395877832541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem