Leisure @ Loerie
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loeriestraat 5, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 160 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Leisure @ Loerie bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Sedgefield en dis ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende wat van die besige stad wil ontsnap.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak-eenheid en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak van 'n gesinsbadkamer gebruik. Beide slaapkamers het oorgenoeg kasspasie.
Die huis het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.
Daar is 'n lieflike stoep met sitplek, sonstoele en braaigeriewe buite. Die huis is 1,4 km vanaf die middedorp en naby die strandmeer en strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lesnè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Loeriestraat 5, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Leisure @ Loerie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myoli Strand Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loeriestraat 5, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap