Leisure Bay Villa 16
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bournemouthlaan, Leisure Bay Villas, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Leisure Bay Villa 16 is 'n bekoorlike selfsorgvilla in 'n kusoord in Port Edward. Die oord spog met direkte toegang tot 'n pragtige swemstrand en is die ideale bestemming vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Die villa beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. 'n Ingeboude braai is buite beskikbaar.
Besoekers aan die oord het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n speelarea vir kinders, 'n putt-putt-baan en 'n rits ontspanningsaktiwiteite vir oud en jonk.
Slaapplek
’n Bespreking by Leisure Bay Villa 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Jaar gelys 6
Ligging
- Bournemouthlaan, Leisure Bay Villas, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leisure Bay Villa 16 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ivy Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bournemouthlaan, Leisure Bay Villas, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom