Leisure on Sea
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bexhill-laan 695, Leisure Bay, 4287, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Leisure on Sea is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die lowerryke area Leisure Bay in die hartjie van die Umtamvuna tropiese woudarea. Met inheemse plantegroei en dierspesies wat slegs hier aan die laer Suidkus van KwaZulu-Natal te vinde is, is hierdie die ideale plekkie vir gaste om te verken.
Die huis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, elektriese tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n mooi tuinarea en veilige parkeerplek. Daar is 'n buitestort vir gaste om seesand af te spoel. Die huis is net 300 m van die strand af en is stapafstand vanaf 2 swemstrande.
Slaapplek
’n Bespreking by Leisure on Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bexhill-laan 695, Leisure Bay, 4287, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bexhill-laan 695, Leisure Bay, 4287, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom