Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisurebay Villa 27

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Leisurebay Villa 27
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Landi J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi J
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf en 'n heerlike wegbreek.

Ruim verblyf ideaal geleë aan die einde van 'n pad wat omhein is. Ons energieke kleuter kon veilig rondhol en speel terwyl ons 'n ogie kon hou vanaf die ruim stoep. Lekker stap plek binne die oord self, veilige strand vir speel en swem. Baie naby aan Port Edward en ander ouderdom-pas aktiwiteite. Ouma en oupa kon ook gerieflik saambly en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Saam met vriende

Wonderful stay in an excellent Villa!

Only negative experience was that the alarm system battery device is built into the main bedroom which beeps so loud during loadshedding that the whole house can't sleep all night! We had to let the security company come in and detach the beeping sound for the battery! That needs to be looked into as loadshedding is part and parcel of our lives at the moment and sleep is vitally important, especially if you are on holiday!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmien C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, amazing.

Verblyf was regtig amazing. 'n Huis ver van jou eie huis. Alles wat jy benodig, al gaan die krag af. Sal die plek definitief aanbeveel en weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza-mari J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-mari J
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjiese plekkie! Sal vir seker weer gaan!

Baie mooi en netjies. Jou huis weg van jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 750
R1 750 R1 225
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 225
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 225
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leisurebaai Villas, 1299 Bournemouth-laan, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e2d3a9cce1fcf511a045004f96e49dd7f5584e32d859d7bfc3b7579a019e0cfeeaae6d9b3f0b51074419cb7c062ea5a1acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 225 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Leisurebaai Villas, 1299 Bournemouth Avenue Ivy Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.027853351063 30.233693272957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem