Lekaja
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lekaja bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn in die Klein-Karoo. Hierdie eenheid is die ideale keuse vir sake- of ontspanningsreisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eeste badkamer het 'n stort en wasbak en die tweede badkamer het 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Daar is ligte wat met sonkrag werk, 'n omsetter, 'n onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai, 'n plonspoel, klein tuin en veilige parkeerplek vir 3 voertuie. Die eenheid is naby winkels, restaurante en volstruisplase.
Slaapplek
’n Bespreking by Lekaja sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom