Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkalê

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 52, Robertson, 6805, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lekkalê is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis in Robertson en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Die verblyf spog met 'n groot, omheinde tuin en parkeerarea. DStv en WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n braai-area onder die groot koeltebome. Die gastehuis is sentraal en naby skole, dokters en winkels. Die voorkant van die huis dien as 'n X-straalpraktyk, maar dit is heeltemal apart van die gastehuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekkalê sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Lekkalê
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 3

Ligging

  • Paul Kruger-straat 52, Robertson, 6805, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkalê het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 52, Robertson, 6805, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64487fbc269a744deab0ba8426a07c04fd21100efe0661b53e6d065ef37eb04bbb59836c975e5f5c3fd183997a80515305d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 52 Paul Kruger Street Robertson 6805 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7997767 19.8860726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem