Lekke by die See
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in Danabaai, is Lekke by die See 'n hout selfsorghuis vir tot 6 mense. Die eienaars woon in die boonste verdieping van die huis.
Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte bed, terwyl die derde kamer 'n stapelbed vir 2 mense het.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en klein oond, 'n lugbraaier, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer maak oop na 'n gemeubileerde patio, en gaste het toegang tot 'n aparte, oordekte braai-area. Parkering is beskikbaar. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Lekke by die See is 2 km vanaf 1ste Strand in Danabaai, 10 km vanaf Mosselbaai en Hartenbos. Danabaai bied verskeie stap- en wandelroetes en besoekers sal verskeie diere- en voëllewe, sowel as 'n verskeidenheid fynbos, sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekke by die See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang