Lekke By Die See

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rika B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Ontspannend. Met inklok Vrydag 28/11 by bogenoemde verblyf het ek geweet dit is waar ek wil wees. Ontvangs deur die eienaars was warm en vriendelik, en het ons tuis laat voel. Die verblyf self was baie netjies, goed toegerus met alles wat ons nodig kon hê, en die uitsig is prentjie mooi — dit het bygedra tot ’n goeie ontspanning. Groot dankie die webtuiste vir ’n moeitevrye bespreking van die verblyf. Ek sal dit beslis weer besoek — 10/10 vir die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede en dat hul die wegbreek geniet het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is wonderlike mense, vriendelik en rustig. Ons is regtig baie tevrede en gelukkig met julle gewees. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly

John F
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Thoroughly enjoyable. We could not have asked for anything better. Very accommodating hosts. Lovely unit and location. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic. Real South African hospitality from our hosts. The flat is equipped with everything you could wish for. Well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Thank you so much, Bruce. It was a huge pleasure to accommodate you and your wife. Be safe and hope to see you again soon.

Thora F
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

I would go back again anytime. It was beyond great. I enjoyed every single moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Thank you so much! You are great people and I'm so pleased that you enjoyed your weekend. Hope to see you again soon!

Phillip E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Fantasties. Lekker by die see in Danabaai is regtig 'n fantastiese plek om in te ontspan en kuier. Hulle is besonder goeie mense en baie vriendelik, behulpsaam en het pragtige harte. Ons het die naweek baie geniet saam met my gesin. Sal enige tyd weer teruggaan vir somer 'n langer tyd. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Dis so lekker om te weet julle as gesin het dit geniet. Was lekker met julle hier en dankie vir mense soos julle. Mooi bly tot ons weer sien.

Clarisse B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Stunning, comfortable, smart, clean place! Alles is pragtig, skoon en netjies, mens kom niks kort. 10/10 baie baie lekker gerieflik, daar is van alles wat jy kan aan dink wat jy nodig het, perfek as jy wil weg breek sonder om aan 'n klomp goed te dink om saam te vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie, liefste Clarisse en gesin. Julle is awesome mense en ons het dit regtig geniet om julle hier te hê. Mooi bly tot volgende keer. Groete, Hannelie

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike blyplek met uiters behulpsame eienaars. Ons het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie, ons waardeer mense soos julle. Mooi bly.

Cindy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ongelooflik natuur mooi! Ons het ongelooflik lekker gebly! Die beste keuse ooit in Danabaai! Ons huisie langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Dit is wonderlike nuus, baie dankie ons is so bly julle het dit geniet.

Christel E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik en ontspannend. Die eenheid was so skoon, netjies en volledig toegerus. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Dit is dierbaar van julle en dit was 'n plesier met julle hier. Ons is bly julle het die vinnige wegbreek geniet. Groete Lekke by die See

Anne-marie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Asemrowende uitsig. Mooiste uitsig! Sal vir seker weer daar oorbly. Baie sentraal en verseker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Sien gou weer. Mooi bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 332 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 2570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbfc96e0b0c74358e79a099b8e4a01cee4daf1e24e4d23bc5cc5f0455b6dee02c5c7c5227c7a26b1a48b6771d268c6a9d6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 332 Flora Road Dana Bay 2570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1955444 22.0348986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang