+102
Selfsorg in Danabaai

Lekke By Die See

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Virginia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasmagories. Die plek is besonders mooi, netjies, stylvol en volledig toegerus. Regtigwaar home away from home. Daar was letterlik aan alles gedink om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Baie dankie aan die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties! Dit was verskriklik lekker. Groot genoeg vir ons almal. Veilig vir die kinders en die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie. Ek is bly julle as gesin het dit geniet. Mooi bly

Zelda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Assemrowend, baie pret en gerieflik. Dit was baie lekker, het alles geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Beste Zelda Ek is werklik baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer in die toekoms te akkommodeer. Veilig wees en voorspoedige 2026.

Janita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Awesome stay. Our family stay was incredible. I will go again in the future. The hosts are so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Thank you so much, Janita. Be safe till next time.

Rochelle Ann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absolutely stunning. Beautiful place has everything you need and more. Owners are so friendly and helpful. We will definitely book here again. We thoroughly enjoyed our stay, and the views were stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike besondere familie vakansie geniet! Ons het 'n heerlike familie Kersvakansie by die see geniet. Die 2 woon eenhede was gemaklik en gesellig, het gevoel soos huis. Baie dankie vir die dierbare, wonderlike gasvrou wat ons op hoogte gehou het, ingelig het oor dorpie doendinge, ens. Ons het die huis geniet, lekker gebraai, kleinkinders het vreeslik lekker geswem en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Sal beslis Lekke By Die See aanbeveel en dankie vir die wonderlike, spesiale tyd wat ons gesin kon geniet! 5 sterre vir gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Dit was net 'n plesier met julle as familie hier by Lekke by die See 1 en 2. Ek is baie bly julle het die vakansie geniet. Baie dankie vir 'n skoon en netjiese plek. Dit word opreg waardeer. Veilig wees tot ons weer sien. Groete, Lekke by die See 1 en 2.

Jan&Alicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Besonderse mooi plekkie, baie vriendelike mense en behulpsaam, baie dankie. Ons het heerlik gebly, ons hondjie het dit so geniet. Ons wil net baie dankie sê vir die mooi huis en lekker tuin, dit was besonders. Ons sal definitief terugkom. Ons waardeer julle moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Dit 'n groot plesier en ek is bly julle en julle hondekind het die verblyf geniet. Groete tot volgende keer.

Monique S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely homely atmosphere. Wow! Such a lovely house. It has everything you can think of. The absolute best of everything. It was so clean and had a homely atmosphere. We enjoyed every minute of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Thank you so much. It was a pleasure to accommodate you and your family. Hope to see you again soon. Regards

Randow J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Home away from home. The neatest and friendliest accommodation. This is indeed home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
I'm glad you enjoyed your stay, it was a pleasure to accommodate you. Thank you for your lovely feedback.

Lemarcio W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Excellently breathtaking awesome weekend. Our stay was excellent, the host received us very well. We had a very good time and would for sure go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
That's wonderful news, and I'm pleased you enjoyed your stay. Be safe till next time. Regards Hannelie Lekke by die see 1 & 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 750
50 % AF
R 1 750 R 875
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
50 % AF
R 1 750 R 875
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
50 % AF
R 1 750 R 875
per nag (plek vir 6)
Bespreek

332 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 2570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbfc96e0b0c74358e79a099b8e4a01cee4daf1e24e4d23bc5cc5f0455b6dee02c5c7c5227c7a26b1a48b6771d268c6a9d6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R875 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 332 Flora Road Dana Bay 2570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1955444 22.0348986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang