Lekker Lê

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lekker Lê is op 'n plaas waar sade verbou word. Dit is op 'n teerpad, 5 km van Beaufort -Wes en 2 km van die plaaslike Beaufort-Wes hospitaal af. Hierdie lieflike kothuis het wonderskone uitsigte op die Nuweveldberge en oor die Karoo se oop ruimtes.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied en het slaapplek vir 8 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, DStv en toegang tot braaigeriewe.

Daar is oorgenoeg parkeerplek en onderdak- en toesluitmotorhuisparkeerplek is ook beskikbaar.

Hierdie ruim, helder, kothuis is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n sorgelose wegbreek. Die wonderskone uitsigte oor die Nuweveldberge is 'n bonus. Gaste kan die die sonsondergang vanaf die beskutte stoep bewonder, of die braaigeriewe in die omheinde tuin gebruik. Dit is ideaal vir troeteldier-eienaars - goedgemanierde troeteldiere is welkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekker Lê gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za