Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerbreek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 17

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Lekkerbreek
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
N C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
N C
Gesin met tieners

Heerlike, rustige mooi plek.

Lekkerbreek is 'n lieflike plek met alles wat jy nodig het. Die huis het 'n pragtige uitsig op die see, en kuierarea bo-op die dak, wat ons baie geniet het. Dus ook net 'n klein entjie se stap na die hoofstrand waar die koffiewinkel is. Die huis is lekker ruim! Dit was nogal lekker om Netflix ook te hê. Ons wil vir seker weer teruggaan soontoe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leona H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Lieflike plek met alles wat nodig is. Ons woefkind was ook saam. Naby aan strand en die geluid van die see is net so kalmerend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik 'n Lekkerbreek.

Die huis is goed toegerus, baie goed geleë tussen die swemstrand en die wilde kant en 'n hoogtepunt was die pragtige sonsondergange van die dakterras met 'n heerlike wyntjie in die hand. Daar is egter baie trappe en word nie aanbeveel vir iemand wat sukkel met trappe nie. 'n Groot bederf was ook die inverter sodat jy jou glad nie hoef te bekommer oor beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerbreek se terugvoer

Hallo Naomi, dit was voorwaar 'n plesier om julle as ons gaste by Lekkerbreek te hê. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Elma Whiley

Lekkerbreek
Vanaf
R4 525
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 525
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 525
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 97, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a1cf47ee55cc6ea49381aebd271321967541279a0c00e0a9b48ce3bfa65198df5e764c912a8762de0625529a1f6f65fa52a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 525 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 97 Duiker Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.086725101205 22.972328307271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem