Lekkerdoeks

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nomvelo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Excellent. The place is in excellent condition, and the service was good. We had a delay on arrival, but Jeanine waited for us to arrive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Lekkerdoeks
Altyd lekker om sulke oulike mense te huisves.

Wian J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lekker gebly. Baie lekker plek, goeie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Lekkerdoeks
So bly jy het dit geniet.

Colin T
1 nag
5.0
Jul 2025

Altyd lekker om by Lekkerdoeks oor te bly, gerieflik geleë. Altyd lekker om by Lekkerdoeks oor te bly, gerieflik geleë. Jeanine is 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashmeralda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ek sal beslis weer gaan. Dit was baie netjies en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Lekkerdoeks
Baie dankie vir die mooi resensie. Altyd lekker as gaste dit geniet het.

Morag G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fabulous. We loved our overnight stay at Lekker Doeks. The host was so friendly and accommodating. The room was really beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Lekkerdoeks
Thank you Morag...

Hennie K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Groot woonstel, stil area, naby alles. Heerlike verblyf, super vriendelike diens en genoeg diere om jou te laat voel jy bly nie in 'n dorp nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Gemaklik en vriendelik. Lekkerdoeks was perfek vir 'n kort besoek na George. Baie gemaklik, bekostigbaar met vriendelike diens. Die hasies in die tuin was besonders goeie bure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Lekkerdoeks
Was heerlik om jou te kon huisves. Kom gerus weer....

Sulette A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie tuis gevoel. Dit was fantasties. Gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Wonderlik rustig, jy kan jouself uitleef in daardie tuin! Baie lekker gebly. Pragtige plek met die pragtigste, rustigste tuin en hasies wat oral rondhardloop. Voeltjies is al wat jy hoor. Geen geraas of enige voertuie geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Lekkerdoeks
Dit is so lekker om dit te hoor. Ek is so bly jy het lekker gekuier.

Helgaard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was gerieflik naby aan die geleentheid wat ons bygewoon het. Alles was mooi, netjies, skoon en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Lekkerdoeks
Baie dankie, liefste Helgaardt... hoop om jou gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Willow Road, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c0c35cc540345dda21f4581b43586ed21a6d016c51ecbae47e0e67d29ab3486ea05ca4c7e309a979e6e0efc8850cda3191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 2 Willow Road Heather Park 2630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.957859414965 22.424364833355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang