Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus @ 144

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 222

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Lekkerus @ 144
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ellouise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise V
Gesin met tieners

I would highly recommend Lekkarus@144. The bathrooms in the house are spacious enough.

We enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hallo Ellouise,
Thanks for your review!
It was a great pleasure to accommodate you and your family, and we are happy that you enjoyed your stay! Hope to see you soon again.
Regards, Annie

Lekkerus @ 144
Jonathan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan F
Saam met vriende

Die naam se dit alreeds.

Baie lekker gekuier. Dit was 'n ideale wegbreek. Dit was goed geleë naby alles, loopafstand na die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hallo Jonathan,
Dit is goed om te hoor dat julle so lekker gekuier het!
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete,
Annie

Lekkerus @ 144
Tamzyn H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamzyn H

Peaceful, tranquility.

My family and I really enjoyed our stay. It was peaceful and exactly what we were going for. The beach is walking distance from where we stayed, which was a great convenience. Our host was really friendly and welcoming. Would definitely recommend Lekkerus @ 144 .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hi Tamzyn.
It's good to hear that you enjoyed your stay with us! Hope to see you again in the future. Warm regards.

Lekkerus @ 144
Andre B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met vriende

Veilig en vriendelik.

Pragtige plek met die mooiste staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hi Andre
Baie dankie! Ons is bly julle het lekker by ons gebly!
Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Annie

Lekkerus @ 144
Marcheray W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcheray W

Absoluut fantasties.

Het dit vreeslik geniet. Die huis is netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Net 1 klein aanbeveling, dat daar dalk 'n klein TV in die braai-area kan kom, omdat die TV voor in die leefarea is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hallo Marcheray,
Baie dankie vir die terugvoering. So lekker om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het!
Hoop ons sien gou weer!!
Vriendelike groete
Annie

Lekkerus @ 144
Gary W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary W
Saam met vriende

Had an awesome weekend with friends in a beautiful peaceful setting.

Everyone enjoyed the house and the setup. It's an older house and you can see there are ongoing improvements being made. I would love to go back sometime once all the TV's and media entertainment are sorted 100%. I must just add that the only time we watched TV was when the Springboks played. LOL. When Michelle informed us there was no water before we went through we told her we'll see her Friday morning. I think she thought we were going to cancel but our wives said hell no! LOL. Michelle was a great hostess and we will definitely be seeing her again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hi Gary,
Thanks for staying at our place!
Hope to see you soon again.
Warm greetings
Annie

Lekkerus @ 144
Lotitia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lotitia L

Watter fantastiese lekker leefhuis. Baie spasie, genoegsame badkamers en sitplekarea en braaifasiliteite.

In die lig van die omgewing is daar baie "bedrywighede" gedurende die dag en saans maar ons het geensins bedreig gevoel nie. Die huis is definitief aanbeveelbaar en Michelle, die gasvrou, was dadelik beskikbaar as ons hulp nodig gehad het. Aanbeveelbaar. Gerieflik. Definitief 'n móét om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Saam met vriende

Ruim akkommodasie in perfekte ligging.

Perfekte akkommodasie vir 'n groot gesin, familie of vriende.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hallo Dewald, baie dankie vir die mooi terugvoering ten opsigte van jul verblyf by Lekkerus@144. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien weer in die toekoms. Vriendelike groete. Annie

Lekkerus @ 144
Kay-lynn H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lynn H
Saam met vriende

We truly enjoyed our stay at Lekkerus @ 144.

The house has exceeded our expectations beyond words. Michelle was so lovely and showed us around. The house had everything we had needed and the host even gave us a bit extra goodies as a start-off. The Wi-Fi was perfect and the kitchen had more than we had expected. We had connected to the DStv seamlessly, it was all a breeze. And if we needed anything, Michelle was readily available to assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hi Kay-lynn, ons is bly jul het die verblyf geniet by Lekkerus@144. Baie dankie vir die mooi terugvoering, en ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete. Annie

Lekkerus @ 144
Tania B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Goeie ligging.

Netjies, kan 12 gaste gemaklik slaap met genoeg spasie en badkamers. Goeie ligging naby aan winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Baie dankie Tania. Dis was vir ons n voorreg om vir julle n lekkerus plekkie te kon gee.
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.
Annie

Lekkerus @ 144
Gloria O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria O

Die naam 'Lekkerus' pas 100% by die plek.

Aan die eienares Annie baie dankie vir jou pragtige huis wat u met ons kon deel,ons het elke sekonde van ons lekkerus kansie geniet. Aan die die gasvrou Michelle, behou u mooi gesindheid dankie dat net jou nommer kon druk dan was u besikbaar en behulpsaam. Ons sal defInitief weer wil kom kuier en sal Lekkerus @ 144 aan enige groepe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hallo Gloria,
Baie dankie vir jou pragtige resensie op Lekkerus@144. Dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste lekker gebly het, en die tydjie daar kon geniet en sommer lekker rus ook. Jou moeder en al haar vriendinne het n groot indruk op Michelle gemaak, en sy het hulle net so geniet. Baie dankie vir die ondersteuning. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Annie

Lekkerus @ 144
Liezel J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Fantastiese tyd gehad! Genoeg spasie vir 7 kinders! En 4 badkamers help baie! Sal beslis weer gaan.

Naby genoeg aan als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hallo Liezel. Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoer! Dis lekker om te hoor dat julle lekker gebly het, en dat die spasie genoeg was. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien!
Vriendelike groete.
Annie

Lekkerus @ 144
Cecelia R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia R
Saam met vriende

Die paasnaweek was lekker dit het net gou gegaan.

Die huis is netjies en daar is alles in die kombuis wat jy nodig het en die eienaar moet net 'n 3-pootpotjie daar hê en ligte as die krag afgaan, soos loadshedding, maar verder is alles okay, beddegoed baie netjies en die beddens slaap lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hallo Ccecilia,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons werk aan die ligte probleem tydens krag onderbrekings.
Ons sal kyk vir n 3-poot potjie.
Groete
Annie

Lekkerus @ 144
Karien S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met vriende

Lekkerste kuierhuis.

Huis is perfek vir 3 tot 4 gesinne. Lekker groot kamers en oorgenoeg spasie in die leefarea, met 'n groot kombuis met alles wat mens moontlik mag benodig. Vriendelikste gasvrou. Kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus @ 144 se terugvoer

Hallo Karien,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Annie.

Lekkerus @ 144
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b18f6b61418c23321a49c46fb4a5b7e7e38a0a33e7b4a3a4cc6dccf93c91c79fa9a8412cfe81edd21e851932a128df3d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 144 5th Avenue Kleinmond 7157 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.341273 19.020487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem