Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Lekkerus
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine H
Saam met vriende

Absoluut n oase in die verseggende hitte. Beslis huis vanaf jou huis. Pragtig en.

Sal dit by almal aanbeveel. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met tieners

Skoon, netjies, modern.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Wilton T K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Wilton T K
Besigheidsreis

I'm definitely bringing my family during December.

I had a whole house to myself. Cleaned and packed in order. I loved the uniqueness of the interior design of the house, that's was superb. My wife and sister will definitely sleep at Lekkerus this December. Lekkerus was indeed lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was bietjie kort, maar sal definitief weer daar wil bly.

Sal definitief aanbeveel aan enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs. 'n Netjiese en pynlike skoon plek wat getuig van perfeksionisme.

Ongelooflike waarde vir geld. Baie keurig versier en goed toegerus. Alles wat in jou daaglikse huishouding benodig word is in die huis. Ons sal die ervaring en fasiliteite 11 uit 10 gee. Die toesluitmotorhuis was 'n groot plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Lekkerus is goed toegerus, skoon, ruim. Die stoep is 'n heerlike kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met klein kinders

Perfek en rustig

Baie vriendelike mense en lekker oopplan-huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Ons het heerlik gekuier by Lekkerus. Die eenheid is pragtig skoon en baie ruim, en ons het dit baie gerieflik gevind. Die eenheid is stapafstand vanaf die hoofstraat met restaurante. Dit is goed toegerus met enige iets wat mens kan benodig. Ons sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-harm S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-harm S
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek

Die plek was amazing. Baie spasie en ’n lekker braaiplek. Baie netjies. Lekker konfyt te koop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Besigheidsreis

Meer as waarvoor jy kon vra.

Karoo is altyd 'n lekkerte, die ligging is rustig en stil en die huisie is baie mooi en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerus se terugvoer

Baie dankie. Altyd lekker om goeie terugvoering te kry.
Groete
Dina

Lekkerus
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 5, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAplj5vlJHdP7msJGUU6idDYP4a5ULbtMXeiegs6mKRgpbW0kTnx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 5 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227846821281 22.031951844692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem