LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemon Tree Cottage | LekkeSlaap
+27

Lemon Tree Cottage

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lemon Tree Cottage bied 'n knus selfsorgkothuis op 'n residensiële erf in Edgemead. Die kothuis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, eetarea en 'n sitarea.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het DStv en WiFi. Die kothuis het 'n privaat ingang en daar is parkeerplek op die perseel.

Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die eiendom is stapafstand van die Edgemead Village Winkelsentrum af en bied toegang tot 'n wassery, restaurante, 'n apteek, dokterspreekkamers en 'n vulstasie. Gaste kan Blouberg se strande, Grand West Casino and Entertainment World en Canal Walk Winkelsentrum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Lemon Tree Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxfElWcCZ0cegWND6jtO0grOeb8rqMaEQmmqygYO1FhM3a00Uys?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 2 Baxter Way Edgemead 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.870383183686 18.550513288361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!