LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemon Tree Cottage | LekkeSlaap
+27

Lemon Tree Cottage

Lemon Tree Cottage
Vanaf R590
R590 R531
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, eetarea en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het sekere DStv-kanale en WiFi. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R590
R590 R531
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxfElWcCZ0cegWND6jtO0grOeb8rqMaEQmmqygYO1FhM3a00Uys?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590, nou Vanaf R531  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 2 Baxter Way Edgemead 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.870383183686 18.550513288361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!