Lemon Tree Guest Rooms
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lemon Tree Guest Rooms is ‘n gastehuis in Bloemfontein. Dis naby skole, winkels en kitskosrestaurante in die Fleurdal-area.
Verblyf word gebied in 2 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer. Elke kamer het ook ‘n kombuisie met opwarm-en-eetgeriewe, ‘n TV met ‘n OpenView-dekodeerder en gratis WiFi.
Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Lemon Tree Guest Rooms is sowat 16 km vanaf Braam Fischer Internasionale Lughawe en 8 km vanaf die Vrystaat Universiteit, asook die stadion.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacobi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Lemon Tree Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fleurdal Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat